LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gabbata Lodge | LekkeSlaap
+26

Gabbata Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwfontein 69/70, Kameelfonteinpad, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gabbata Lodge is op 'n 20 hektaar-perseel in Roodeplaat in die bosveld geleë. Daar is verskeie voëlspesies en wild op die perseel. Die lodge is 'n feeagtige trou-venue en het 'n konferensiesentrum wat alles bied wat jy sou benodig vir spesiale geleenthede.

Gabbata bied 16 en suite-kamers in verskeie groottes wat alle groepe kan akkommodeer met veilige parkeerplek en 'n swembad. Groter kamers is beskikbaar waarin gesinne van 3 tot 4 mense kan woon. Al die suites het 'n noordelike aangesig met 'n uitsig oor Roodeplaatdam en die omliggende bosveld. Ons voorsien fantastiese geriewe vir troues en korporatiewe konferensies met 'n kerkie wat tot 200 mense kan akkommodeer. Die lodge spog ook met 'n restaurant op die perseel.

Die natuurskone area is ideaal vir 'n bosveldwegbreek of 'n romantiese wittebrood of selfs 'n gesinsvakansie. Ons het 'n speelgrond vir kinders en 'n lapa waar gaste kan ontspan met 'n koue drankie op 'n warm somersdag.

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Gabbata Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Leeuwfontein 69/70, Kameelfonteinpad, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Gaste dink Gabbata Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Pretoria Gauteng
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwfontein 69/70, Kameelfonteinpad, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3OWIwMDc5LTBmY2EtNGI3OC1hNDIyLTdlOGI1OTRlMGM0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 69/70 Leeuwfontein Kameelfontein Road 0035 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.64886496782 28.370603173971
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!