LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gabbata Lodge | LekkeSlaap
+26

Gabbata Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Gabbata Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rudolf R - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf R
Gesin met klein kinders

Lekker rus in die natuur.

Rustig, vriendelike personeel, skoon en netjies. Lekker om te stap genoeg diere.

Rusta L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rusta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsaam.

Ons verblyf was heerlik. Die mense is baie behulpsaam en vriendelik.

Nadia V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Vanaf ons by Gabbata aangekom het tot ons uit geboek het, het ons net die beste diens ontvang. Beste kos en waarde vir geld. Die personeel was ook fantasties. Van oggend tot aand vriendelik en altyd 'n glimlag op hul gesig. Ons gaan definitief weer plan maak om daar te gaan kuier. My ondervinding met Babbata van begin to einde was die beste ooit!

Nadia V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Vanaf ons by Gabbata aangekom het tot ons uitgeklok het, het ons net die beste diens ontvang. Beste kos en waarde vir geld. Die personeel was ook fantasties. Van oggend tot aand vriendelik en altyd 'n glimlag op hul gesig. Ons gaan definitief weer plan maak om daar te gaan kuier. My ondervinding met Gabbata van begin to einde was die beste ooit! Beste kliëntediens ooit!

Gabbata Lodge's terugvoer

Goeiedag Nadia,

Vreeslik baie dankie vir die mooi woorde, ons gaan vir al die personeellede aanstuur.

Hoop om julle gou weer te sien

Groete
Angelique

Gabbata Lodge
Sonja D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gerieflik.

Was regtig 'n baie lekker naby genoeg wegbreek, met die mees fantastiese restaurant! Al wat kan verbeter is die privaatheid tussen selfsorg-eenhede nr's 17 en 18. Dit kan lekker werk as jy bekendes is maar dis too close for comfort as vreemdelinge. Sal vir seker weer daar gaan kuier maar die keer in 'n nie-selfsorg-eenheid.

Hannelie P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik gasvry en uitmuntende kos.

Uitmuntende goeie diens ontvang. Baie veilig en die kos was voortreflik, veral die buffet op Sondae.

Annelien V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien V

Heerlike wegbreek nie ver uit Pretoria, maar ver genoeg om die rustigheid van die natuur te ervaar.

Baie beïndruk met Gabbata Lodge. Personeel was baie vriendelik en alles was pragtig skoon.

Tanya O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya O
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was lovely accommodation. The restaurant could definitely improve its variety and quality, but we both enjoyed the food.

Great stay! Rooms were a little cold, but the staff were friendly and everything was neat and tidy.

Elmarie D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D
Enkelreisiger

Teleurstellend. Onveilig gevoel. Swak diens.

Ek was die enigste gas in die hele lodge met geen personeel aan diens of eers bereikbaar per foon nie. Ek moes betaal vir ontbyt wat ek nie kon eet nie, want hul bedien dit baie later as wat ek kon bly en niemand van die lodge het my alternatief gebied nie. Hul het bloot hul skouers opgehaal en gesê die prys sluit ontbyt in ongeag of jy dit eet of nie. Hierdie swak diens laat 'n wrang smaak, want die plek self is baie mooi, netjies en in 'n mooi area geleë.

Madeline Elizabeth G - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeline Elizabeth G
Saam met vriende

Rustige omgewing in die natuur, kan heerlik ontspan.

Sien gerus die sterre.

Charmaine V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vriendelik ontvang en het die diere/ wild geniet. Gevoel soos die bosveld.

Kamer was pragtig. Die bokke was 'n pluspunt; amper gedink ons was in die bosveld. Die kos en mense was goed. Die diens uitstekend.

Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwfontein 69/70, Kameelfonteinpad, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3OWIwMDc5LTBmY2EtNGI3OC1hNDIyLTdlOGI1OTRlMGM0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 69/70 Leeuwfontein Kameelfontein Road 0035 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.64886496782 28.370603173971
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!