Colesberg Akkommodasie by Gables Inn | LekkeSlaap
+24
+24

Gables Inn

123 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R530 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 185 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Sluiters Pad , Colesburg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Gables Inn is in Colesburg geleë en bied die ideale oornagverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis bied maklike toegang tot die N1-hoofweg, wat die maklikste manier is om tussen Johannesburg en Kaapstad per motor te reis.

Ons bied 'n 24 uur-ontvangs en 38 eenhede wat wissel tussen twee- tot vyfslaapkamerwoonstelle. Elke woonstel het 'n skoon en gerieflike badkamer. Daar is 24 standaardwoonstelle, elkeen met DStv, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die 14 luukse woonstelle is toegerus met lugversorging, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, DStv-geriewe en koffie- en teemaakgeriewe. Ons 4 standaard-selfsorgwoonstelle bied elkeen slaapplek vir 6 gaste en het 'n badkamer met 'n bad, 'n kombuis en 'n klein leefarea. Daar is 1 luukse selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste en 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n klein leefarea.

Elkeen van ons woonstelle het veilige onderdakparkeerplek en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, 'n speelgrond vir kinders en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 123 resensies vir Gables Inn
Netheid
3.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • 10 Sluiters Pad , Colesburg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Gables Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R530
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R530
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R530
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 185 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Sluiters Pad , Colesburg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0YjJjYjhjLWE5N2UtNGQ3Yi1hODA4LTllODFkNTYwYTdlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R530  per nag (vir 2 persone) 123 5 1 4 10 Sluiters Road Colesburg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.726356670203 25.091187983776
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za