Gabrielshoek Country Escape

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gabrielshoek Country Escape bied vreedsame verblyf op 'n 450 hektaar-plaas in die Steenkampsberge. Dit is ideaal vir vissermanne, natuurliefhebbers, en gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreekplekkie.

Dié losstaande, privaat kothuis staan tussen 2 damme. Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. 2 enkelbeddens is in die solder beskikbaar. Daar is 'n bad, stort, wasbak en toilet in die badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea het genoeg sitplek en daar is gerieflike rusbanke, 'n kaggel en 'n radio in die sitkamer.

Gabrielshoek Country Escape het 'n pragtige uitsig oor die vallei en daar is braaigeriewe vir gaste.

Doendinge op die plaas: kunsvlieghengel in 1 van die 4 damme, pragtige voetslaan- en bergfietsroetes, voëlkyk en 'n 4x4-roete wat goed bestuur word.

Slaapplek

'n Bespreking by Gabrielshoek Country Escape sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gabrielshoek Country Escape gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za