We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Gaggle Inn | LekkeSlaap
+16

Gaggle Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrisgewaagd 82, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R870 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gaggle Inn is ’n netjiese, nuwe landgoed in Kroonstad.
Slegs 2.5 Km vanaf die N1 en Shell Ultra City.

Al ons chalets is losstaande en elke chalet het 1 slaapkamer en ’n en-suite badkamer met 'n bad en of 'n stort.
'n Gemaklike sitkamer met 'n TV en 'n kombuis area. Daar is 'n mikrogolfoond, ketel en kroegyskas. Borde en eetgery en kofie/tee melk en suiker vir 'n heerlike welkom koppie boeretroos. Van die chalets beskik oor lugversorging.

Verdere geriewe sluit ’n braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel in.

Ons maak 'n heerlike ontbyt, en het 'n waskamer vir enige wasgoedwas behoefte. Voorwaar 'n vyfster keuse.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 51 resensies vir Gaggle Inn
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Vrisgewaagd 82, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Gaste dink Gaggle Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrisgewaagd 82, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkZTZiMTBkLTEyMWYtNGUyNy1hYzBmLTg0OTZiZDA0NjY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870  per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 82 Vrisgewaagd Kroonstad 9500 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -27.626055 27.260064
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem