Gaikou Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gaikou Lodge is aan die voorheuwels van die Langeberge geleë en deur pragtige berglandskappe, 'n rivier en 'n woud omring. Die lodge bied B&B-verblyf en konferensiegeriewe op 'n 16 ha-perseel wat privaat besit word. Dit is in die Marloth Natuurreservaat geleë en die ideale kuierplek vir oud en jonk.

Verblyf word in 2 gesinsvillas en 8 luukse koning- of 2-enkelbedkamers aangebied. Al die kamers het en suite-badkamers, lugversorging en Franse deure wat na 'n onderdakstoep met 'n uitsig op die berg lei. Ander geriewe sluit verwarming, komplimentêre WiFi, privaat kluise, TV's en satelliet-kanale in.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, voëlkyk, baarshengel, fietsry met gratis fietse, stap, voetslaan, perdry, piekniek, sokker en rolbal in.

Die lodge is 'n rustige wegbreekplek net 'n paar minute van die N2 af, stapafstand van Swellendam af en 2 ure se ry van Kaapstad af. Ontdek die prentjiemooi staproetes in die berg, geniet Swellendam se ryk kultuurerfenis en gesellige restaurante, en durf doendinge, soos perdry, visvang, fietsry, bergfietsry en wynproe in die omgewing aan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gaikou Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 645 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za