Gairtney Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gairtney Guest Farm is in die pragtige Joubertspas geleë, net 1 km van die teerpad af en maklik bereikbaar vir enige motor.

Dié selfsorgkothuis is geskik vir 'n gesin of klein groepe. Daar is 'n dubbelkamer met 'n kamer langsaan met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n ruim sitkamer en 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n terras met 'n braai-area. Gaste is welkom om groente te pluk in die groentetuin.

Daar is verskeie doendinge in die Oos-Kaap Hoogland soos voetslaanroetes, patrysjag of bokke jag, hengel, perdry, riviervlotvaart, bergfietsry en langs die landskapspad ry. Die voëllewe is volop en uitstappies na die aasvoël-kolonies kan gereël word.

Slaapplek

'n Bespreking by Gairtney Guest Farm sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gairtney Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za