LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Galago Private Bush Lodge | LekkeSlaap
+24

Galago Private Bush Lodge

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Droogekloof 97, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Galago Private Bush Lodge is in 'n asemrowende wildreservaat minder as 20 km vanaf Bela-Bela geleë. Hierdie plaas huisves 'n verskeidenheid wild en voëls en is die ideale bosveldwegbreek vir gaste wat 'n rustige wegbreek wil hê.

Dié lodge bied verblyf in 5 losstaande eenhede. Daar is 4 chalets wat elk 1 slaapkamer het en die vyfde chalet het 2 kamers. Vier van die eenhede het toegeruste kombuise, maar daar is 'n gemeenskaplike kombuis in die lapa beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of in die Jacuzzi ontspan.

Doendinge in die area sluit wildritte, gholf, die warmbronne in Bela-Bela, visvang, voetslaan en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Galago Private Bush Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • R516, Droogekloof 97, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Galago Private Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Droogekloof 97, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26eatk6fPtNcwOa4AMcv8oFOCBrySWrErsqbSuR9tOYBXtjhwL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 R516 97 Droogekloof 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.874791432324 28.146062894922
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!