LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Galjoen Kie | LekkeSlaap
+18

Galjoen Kie

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeliefielaan 3, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (vir 7 persone)

Beskrywing

Galjoen Kie is in die kusdorp, Stilbaai, tussen Riversdal en Mosselbaai. Die huis is 3,5 km vanaf Lappiesbaaistrand en 6 km vanaf Preekstoelstrand.

Dié huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank. Die tweede badkamer het 'n hoekbad.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, dubbeldeuryskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 mense en die sitkamer 'n gemaklike sitstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea bied toegang tot 'n braai-area met 2 slaapbanke, skuifvensters en 'n skuifdeur wat na 'n patio lei met 2 sonstoele. Daar is ook 'n wasgoedlyn en 'n boma met 'n vuurput. Veilige, onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing, soos visvang, perdry, wynproe, watersport en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Galjoen Kie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Galjoen Kie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Madeliefielaan 3, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Galjoen Kie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeliefielaan 3, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAtm4toer0JoXVWUNWttkxqDSTbdJxSzihu8wBdc17YhYCUbMYI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (vir 7 persone) 7 5 1 5 3 Madeliefie Lane Still Bay West 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.355287074112 21.405715597553
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!