Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galjoensingel 4

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoensingel 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 620 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Galjoensingel 4 is 'n netjiese en ruim selfsorg-vakansiehuis vir 6 gaste in Struisbaai.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n groot leefarea wat na die stoep lei. Die groot hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed, waarvan een na die stoep lei. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort, bad en toilet het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die moderne oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan by die toonbank of etenstafel vir 6 geniet word.

Die leefarea het 'n binnebraai, 'n sitarea en 'n TV met OpenView-kanale. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saam te bring om DStv te kyk.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en die omheinde erf is troeteldiervriendelik. Die huis het 'n alarmstelsel.

Die eenheid is 850 m van verskeie winkels en die hawe af en net 1 km vanaf die strand waar gaste kan hengel, kajakvaart, branderplankry en vlieërbranderry. Gaste kan pylstertkyk in die hawe en walviskyk tussen Julie en Augustus. Gaste kan ook die kort 4 km ry na L'Agulhas om die Quoin Point-vuurtoring en Kaap Agulhas Vuurtoringmuseum te sien. Verder kan gaste ook die verskillende staproetes in die omgewing soos die Spookdraai-staproete of Rasperpunt-staproete verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Galjoensingel 4 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Galjoensingel 4
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 40

Jaar gelys 1

Ligging

  • Galjoensingel 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Galjoensingel 4 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoensingel 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c5636a11c4f61c9e7af803ddb8cf138aeb7b21baaca804310e6354069f0ff47e770fd878ab68ad1fd3edca0b8298f76cf9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 4 Galjoen Crescent Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.804883 20.051781
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem