Galloway Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Galloway Guest House bied B&B- en selfsorgverblyf en is 10 km vanaf Robertson geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf naby die verskeie besienswaardighede in die omgewing van Roete 62 soek.

Galloway Guest House beskik oor 5 slaapkamers wat uniek en smaakvol versier is. Die kamers is elkeen ingerig met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Die kamer het ook 'n privaat patio.

Daar is 'n swembad waarin gaste kan afkoel en veilige parkeerplek agter afstandbeheer-hekke vir voertuie. Galloway Guest House bied ook wynproe op versoek op die perseel, en is net 'n entjie se ry vanaf verskeie wingerde en ander wynproelokale.

Die gastehuis is ook naby natuurreservate, botaniese tuine, olyf- en kaasproelokale en 'n verskeidenheid buitelug-aktiwiteite.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Galloway Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za