LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Galloway Guest House | LekkeSlaap
+89

Galloway Guest House

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Galloway Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Julie C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie C
Gesin met tieners

It was just what we wanted - peace, tranquility and space.

My tween son didn’t want to leave at the end of the weekend. The guest house is located so close to a variety of exceptionally good wine farms; walks and interesting local businesses.

Vanessa K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens wat uit hul pad gegaan het om vir ons spesiaal te maak. Netjies en veilig.

Ons was regtig baie gelukkig met ons kuier. Jy het letterlik net jou klere nodig om daar te gaan bly. Mooi en stil.

Deon M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, rus vir jou siel.

Ons ervaring by Galloway Guesthouse was aangenaam, ek lys net kortliks die positiewe en negatiewe persoonlike opinie oor die plekkie. Positief: Stilte was wonderlik. Uitsig was wonderlik. Baie mooi toegerus. Kon 11:00 plekkie verlaat. Gasheer was baie ordentlik, vriendelik en behulpsaam (aangebied om ons te help). Baie goeie kwaliteit matrasse op beddens. Negatief: Twee enkelbeddens wat soos 'n dubbelbed opgemaak is, is baie ongemaklik as jy langs jou vrou wil slaap. Beddens is ook nie gemaak vir lang mense nie. Die meditasietuin is baie mooi. Ons het nie gevra oor ontbyt nie, maar is nooit in kennis gestel of daar ontbyt beskikbaar is, wanneer en of dit beskikbaar is en hoeveel dit kos nie. Ons het toe sonder ontbyt gery.

Henri S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henri S
Saam met vriende

Goeie diens. Aangename gasheer.

Skoon en netjies.

Alicia S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Stunning uitsig, kamers en diens. Vir seker 'n goeie plek om te bly as julle Robertson area wil verken.

Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klaasvoogds-Wes-pad, Happy Days Plaas, Robertson-wynvallei, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA853cda01d3a79855b0cca5f1fec99203a53f4a536cb536c95ff0203842846d954022755ec1e5733ff819ce0c13761a227958?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Klaasvoogds West Road Happy Days Farm 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.810318745845 19.980233240405
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!