LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+48
Lodge in Vryburg

Game View Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 348 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elmari D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Baie aangenaam. Ongelooflik rustig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus Andries M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Heerlik gerus en sal volgende keer beslis langer bly. Baie lekker gebly, en die ontbyt was baie goed voorgesit en smaklik. Personeel was baie vriendelik en aangenaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie. Julle is baie welkom om weer te kom en langer te kom vertoef om lekker te rus. Vriendelike groete, Susan

Jan N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Kan Game View Lodge beslis aanbeveel. Soos altyd het ons hierdie lieflike akkommodasie baie geniet. Veilige parkering, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bhupesh K
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2026

Good. My stay was good. The rooms were clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag
5.0
Aug 2026

Vir ons was dit 'n goeie oornag stop. Fantasties gebly. Gasheer was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Perfect. Friendly host. Great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie mooi gastehuis. Stil area. Stylvolle dekor en baie mooi skilderye! Baie mooi gastehuis, vriendelike mense. Stil area. Uitstekende uitsig oor die wildreservaat. Stylvolle dekor en baie mooi skilderye! Regtig 'n lekker plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Heerlike rustige lodge met vriendelike gashere. Verblyf was baie goed gewees, rustig met die uitkyk oor die reservaat en die besoekende diere. Gashere was vriendelik. Die bed kort net 'n bietjie aandag want dit kraak en skreeu, wat paar keer gepla het deur die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sabine C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Beautiful lodge with stunning views. A stunning luxurious guest lodge with a close-up view into a game reserve, breathtaking sunset on the deck. The rooms are just amazing, the bathroom is absolutely awesome. The hosts are absolutely friendly and more than trying to make your stay unforgettable. An absolute gem in Vryburg for sure. A must when you stay over in Vryburg. Absolutely safe too and the breakfast is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Gerieflik en goed toegerus. Dekor goed gedoen, nie te veel los items in die kamer. Heerlik, stylvol, gasvrou uitstekend. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 348

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Sable Street, Vryburg, 8601, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MjUyN2FmLWIyNjktNDNkMS05MjM3LWZmMzY4ZWUzMWQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 348 5 1 5 32 Sable Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.949636320571 24.71219143055
Soek in 'n groter streek