Gamtoos Kingsway 167
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Loerie 167, Kingsway Oord en Reservaat, Gamtoos, 6360, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Gamtoos Kingsway 167 is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n privaat oord wat 25 km vanaf Jeffreysbaai geleë is. Die oord skuil op die Gamtoosrivieroewer en het 'n jetty wat gebruik kan word om bote te water te laat.
Die houthuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en dié gaste deel 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. 'n Etenstafel met sitplek vir 8, TV en gemaklike sitkamerstel is in die leefarea. Gaste kry toegang tot gratis WiFi.
Die huis lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en buite-etenstafel met. 'n uitsig oor die swembad en tuin.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leche Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R102, Loerie 167, Kingsway Oord en Reservaat, Gamtoos, 6360, Oos-Kaap
- Gaste dink Gamtoos Kingsway 167 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kouga-Omgewing Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Loerie 167, Kingsway Oord en Reservaat, Gamtoos, 6360, Oos-Kaap