Gannet Place Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gannet Place is 'n pragtige gastehuis in een van Hazyview in Mpumalanga se stil woonbuurte. Hazyview is sentraal geleë in Mpumalanga wat dit maklik maak om by die vernaamste besienswaardighede soos die Krugerwildtuin, en belangrike sentra soos die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe, uit te kom.

Ons bied 31 smaakvol gemeubileerde en suite-kamers met gehalte-afwerkings en al die geriewe wat jy benodig.

Gaste kan gebruik maak van ons fantastiese lapa en swembad wat in die tuin geleë is.

Ons bied ook pendeldienste tussen Nelspruit, en tussen Johannesburg en Hazyview. Daar is wildritte na die Krugerwildtuin, verkenningstoere na die Shangana Kultuurdorpie, Panorama en die Laeveld-kranswand en vele meer.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gannet Place Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za