Gansbaai Central Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Nov 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Gansbaai Central Accommodation is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Gansbaai, sowat 2 ure se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dié woonstel is in die dorp en sowat 400 m vanaf Gansbaai se hawe en stapafstand vanaf restaurante en winkels.

Die ruim woonstel bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.

Die leefarea het 'n TV en driekwartslaapbank met beddegoed wat vir kinders geskik is. 2 kinders is welkom om gratis by hul ouers te bly.

Die kombuis is volledig met 'n mikrogolf, yskas, 'n stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, 'n gasbraai en veilige parkeerplek.

Gansbaai is die ideale bestemming vir diegene wat die Kaapse Overberg wil verken. L'Agulhas wat die mees suidelike punt van Afrika is, is net 'n uur se ry weg. Dis ook naby walviskykbestemmings, haaihokduikgeleenthede en fynbosroetes.

Slaapplek

'n Bespreking by Gansbaai Central Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gansbaai Central Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 R522 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Nov 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za