Garden Corner Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 14 Feb 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Garden Corner Guesthouse is 'n intieme gastehuis in 'n stil buurt in Beaufort-Wes geleë, 'n dorpie waar gaste opnuut geïnspireer sal word deur die sonsopkoms en sonsondergang oor die ongerepte Karoo-vlaktes.

Elkeen van ons en suite-kamers het lugversorging, 'n TV, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n swembad, eetarea en sitkamer. Sommige kamers is troeteldiervriendelik, so doen gerus navraag hieroor voor jy bespreek. Die troeteldierfooi is betaalbaar met aankoms.

Ontbyt word daagliks vanaf 07:00 tot 09:00 bedien en moet met aankoms bespreek word.

Dis 'n veilige area in die dorp met 'n groot verskeidenheid voëls en baie ou bome wat veilige parkeerplekke bied. Let asb. daarop dat ons van boorgatwater gebruik maak vir gaste en sal dus te alle tye water beskikbaar hê tydens die waterkrisis.

Ons is net 2 minute vanaf die wêreldbekende Chris Barnard Museum en die Karoo Nasionale Park. Ons is sowat 20 minute van Vetkuil Hunting af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Garden Corner Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 R522 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 14 Feb 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za