LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Garden Flat on 15th | LekkeSlaap
+33

Garden Flat on 15th

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de laan, Wonderboom Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R420 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Garden Flat on 15th bied 2 gerieflike en sakpasoornag-selfsorgeenhede in 'n rustige woonbuurt in Pretoria. Dié boomryke stad 'n bied 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede en merkwaardige ou geboue en museums wat die moeite werd is om te verken.

Dié bekoorlike tuinwoonstelle is op die eienaars se woonerf geleë en bied slaapplek aan 2 gaste per eenheid.

Die tuinwoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n groot yskas en 'n mikrogolf toegerus. Addisionele geriewe sluit gratis WiFi (vra asseblief vir die wagwoord) 'n privaat ingang en veilige parkeerplek in. Die eenheid het 'n TV met Showmax. Let asb dat geen DStv-kanale beskikbaar is nie.

Die aparte, ruim tuinkothuis is op die eienaar se perseel en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en groot kaste. Ander geriewe sluit 'n groot yskas, mikrogolf en 'n TV met Netflix of Showmax in.

Die eenhede is naby skole, winkelsentrums en hospitale, soos Eugene Marais Hospitaal (3 km), Steve Biko (6 km) en Femina (5 km).

Pretoria spog met 'n verskeidenheid van doendinge soos perdry roetes by die Voortrekkermonument, wildkyk by die Premier Wildreservaat en tandem-valskermspring by die Pretoria Skydiving Club.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Garden Flat on 15th
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 15de laan, Wonderboom Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Garden Flat on 15th het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de laan, Wonderboom Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnTQ7IUZWOFwQiiEJjB5y1iv20GPBbfSYIBLsrvI0qizkUQ75ZY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R420  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 15th Avenue Wonderboom South 0084 Gauteng 086 999 0018 17:00-21:00 10:00 -25.700622 28.21024
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!