LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Garden Flat on 15th | LekkeSlaap
+33

Garden Flat on 15th

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Garden Flat on 15th
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chris S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n netjiese en veilige blyplek en was geskik vir ons doel. Gasvrou was vriendelik baie behulpsaam.

Sal dit aanbeveel aan reisigers.

Marius H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius H
Enkelreisiger

Was baie lekker hou van die stilte.

Baie lekker, sal weer aanbeveel vir ander mense. Dit is baie rustig, ek hou daarvan om rustig te wees en te ontspan sal weer gaan.

Garden Flat on 15th's terugvoer

Hi Marius! Baie dankie vir die kuiertjie by ons eenheid! Alles van die beste vir jou verdere lewensreis! Groete

Garden Flat on 15th
Anchen M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen M
Enkelreisiger

It was a pleasant stay and the hosts are very helpful.

It was a lovely stay and everything was neat, tidy and clean. The hosts were very helpful and good people. Respect for privacy was ensured and easy entry and exit from the premises are organised. It is a safe area and hood location.

Garden Flat on 15th's terugvoer

Dankie, Anchen, vir goeie resensie, jy is een awesome persoon!

Garden Flat on 15th
Tessa B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was een wonderlike tydjie, in 'n oulike, gesellige plekkie.

Plekkie is baie oulik en gesellig. Eienaars is baie vriendelik. Ons was baie mooi verwelkom deur Nelmarie. Het een wonderlike tydjie gehad. Baie privaatheid en kon in en uit soos dit ons gepas het. Was ook baie veilig vir ons en ons voertuig. Sal Garden Flat On 15th 100% aanbeveel. Sal in toekoms weer gebruik maak van hulle verblyf. Baie dankie.

Garden Flat on 15th's terugvoer

Baie dankie, Tessa, vir die mooi review, ons waardeer dit opreg! Die stofie, daar is een, gaste kan net vra vir hom. Baie dankie dat julle by ons kom kuier het!!!!

Garden Flat on 15th
Louis K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Enkelreisiger

Eienaars is vriendelik en behulpsaam.

Lekker stil area, verblyf en badkamer is skoon en ruim. Die buite area is rustig met 'n braaitjie. Ek het die honde baie geniet en hulle was nie plaerig nie. Die eienaars is gesteld op my as besoeker se privaatheid, alhoewel hulle teenwoordigheid by tye, glad nie gepla het nie: gawe mense!

Garden Flat on 15th's terugvoer

Baie dankie vir die kuiertjie by ons! Ons waardeer dit!

Garden Flat on 15th
Melanie S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie rustig met heerlike tuin waarin die woonstel is, vir seker waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs. Heerlik rustig met die woonstel wat uitkyk oor pragtige tuin met reuse boom. Woonstel was skoon netjies en alles wat jy benodig. Stil area waarin die woonstel is. Maklike toegang tot parkering en woonstel. Baie tevrede, waarde vir geld.

Garden Flat on 15th's terugvoer

Beste Melanie,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sal kyk na 'n bord buite ons erf om dit maklikker te maak vir ons gaste!

Groete,
Garden Flat on 15th

Garden Flat on 15th
Elmarie O - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker geslaap en 'n vriendelike ontvangs gehad.

Beslis waarde vir geld. Goed geleë. Vriendelike ontvangs. Heerlik privaat. Het net DStv gemis.

Garden Flat on 15th's terugvoer

Beste Elza,

Baie dankie vir die goeie resensie!

Daar is Showmax wat al die DStv programme op het in reekse. Ons kan dalk kyk na die goedkoop DStv kanale, maar is nie voorstaanders van programme wat heeltyd herhaal nie.

Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het.

Garden Flat on 15th
Anchen V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anchen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gasvrye diens.

Ek sal die verblyf aanbeveel vir enige iemand wat slaapplek soek vir 'n nag, sonder om 'n arm en 'n been te betaal. Die plekkie is baie netjies en die gasvrou was baie hulpvaardig.

Wanda V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Ons het so lekker gebly daar. Nelmarie en haar man was gasvry en het uit hul pad gegaan om ons welkom en gerieflik te laat voel. Dit plekkie is pragtig ingerig en beslis elke sent werd. Dit sal van nou af ons enigste opsie wees wanneer ons Pretoria toe gaan.

Garden Flat on 15th's terugvoer

Dankie dat julle by ons gekuier het. Ons het dit baie geniet. Liefde-groete

Garden Flat on 15th
Davie S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en die flat is netjies en gerieflik en privaat, en daardie bed slaap te lekker. Ons kan enige iemand aanbeveel om daar te bly of te oornag. Hou so aan.

Leanie N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leanie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie netjies en vriendelike diens.

Garden Flat on 15th's terugvoer

Hi Leanie
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was heerlik om julle by ons te ken hê.
Vriendelike groete

Garden Flat on 15th
Mandy V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, en presies wat ons wou hê, veilige, skoon slaap- en badplek!

Ons het rustig, skoon en veilig geslaap.

Rika J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie vriendelike mense.

Baie rustig en vriendelike mense. Sal weer bespreek. Kan dalk net aanbeveel om dit te oorweeg om TV in kamer te sit. Op webwerf het gewys WiFi, maar daar was geen password.

Garden Flat on 15th's terugvoer

Beste Rika,

Baie dankie vir die resensie en vir die kuiertjie by ons. Julle is wonderlike, netjies en skoon gaste.

Ons kyk daarna om 'n TV in te sit, alhoewel daar dan moontlik ‘n prysverhoging sal wees vir so 'n gerief. Die Wi-Fi is beskikbaar en die wagwoord is beskikbaar op versoek.

Groete,
Nelmarie

Garden Flat on 15th
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de laan, Wonderboom Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnTQ7IUZWOFwQiiEJjB5y1iv20GPBbfSYIBLsrvI0qizkUQ75ZY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R420  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 15th Avenue Wonderboom South 0084 Gauteng 086 999 0018 17:00-21:00 10:00 -25.700622 28.21024
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!