Danabaai Akkommodasie by Garden Route Self-catering | LekkeSlaap
+70

Garden Route Self-catering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 52 resensies vir Garden Route Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Laurence N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurence N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename verblyf.

'n Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Ons sal die gastehuis baie beslis aanbeveel.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Baie dankie dat jule by ons gebly het...julle sal altyd welkom wees.

Garden Route Self-catering
Samantha D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha D

Jeanetta het ons hartelik ontvang. Ons het gevoel ons is by familie. Dankie vir die gasvryheid.

Mense is vriendelik.

Renee E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Renee E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Bietjie klein vir twee mense, maar andersins was alles reg.

Chantay G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantay G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Jeanetta was ongelooflik. Sy's die vriendelikste mensie ooit!

Garden Route Self-catering's terugvoer

Hi Chantay ,baie dankie dat julle by ons gebly het julle sal altyd wekom wees!

Garden Route Self-catering
Gerhard M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie om as basis te gebruik om Mosselbaai en omgewing te besoek.

Hartlik ontvang en verwelkom. Goeie omgewing en geriewe, wonderlike gasvrou. Baie goeie keuse vir verblyf indien area wil verken. Janette, sterkte en ons dink aan jou.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Hi Gerhard,

Baie dankie dat julle by ons gebly het! Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Jeanetta

Garden Route Self-catering
Lloyd B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd B
Enkelreisiger

Heeltemal aangenaam, outentiek Danabaai.

Die uitsig vanuit die kamer was absoluut verbysterend, so ook die wildsbokke op ons drumpel. Die kamer was ongelooflik, alles wat jy nodig het en nog baie meer. Beide die gashere en personeel het uit hul pad gegaan om die verblyf een van die onvergeetlikste te maak wat ek al gehad het. Ek sal beslis terugkeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Completely enjoyable on all fronts, authentic taste of Dana Bay.

The view from the room was absolutely stunning, including the wild buck right on your door step. The room was amazing, everything you could possibly need and much more. Both the hosts and staff went out of their way to make the stay one of the most memorable ones I have had in the area. I will definitely return.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Hi Lloyd,

Thank you for staying with us and for leaving our establishment spotless clean and tidy. We are looking forward to welcoming you back again!

Kind regards,
Jeanetta

Garden Route Self-catering
Rozanne V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne V
Gesin met klein kinders

Al my verwagtinge oortref!

Dit is min dat mens so hartlik ontvang word by 'n gastehuis en dan kyk die mense nog na jou kindertjies terwyl jy vinnig die kar wil afpak! Ek sal Garden Route Self-catering enige dag weer besoek en oorbly en kan dit regtig aanbeveel!

Garden Route Self-catering's terugvoer

Hi Rozanne, baie dankie dat julle by ons gebly het. Julle kinders was regtig baie soet, ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Jeanetta

Garden Route Self-catering
Liesl H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, voel soos vakansie.

Dit is net presies soos die foto's wys, gasvrou Jeanetta is 'n lieflike persoon buite en binne. Die verwelkomingsdrankie was lekker. Ons kan regtig nie kla nie. Sal weer kuier.

Yvonne D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike en rustig.

Jeanetta was 'n uitstekende gasvrou en het meer gedoen as wat ons verwag het. Ons het so lekker gekuier. Vir die wat nog nie daar was nie, julle mis vir seker uit! Die uitsig van natuur en see was ongelooflik.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Hi Yvonne, dit was vir ons 'n plesier om julle by ons te hê. Baie dankie dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het. Julle sal altyd welkom wees om terug te kom.

Garden Route Self-catering
Steyn J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld.

Waarde vir geld, uitstekende kliëntediens. "Sea view room" het 'n besonderse uitsig oor die baai.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Hi Steyn, baie dankie dat julle by ons gebly het, ja "Sea View" se uitsig oor die baai in die rigting van Boggomsbaai en Vleesbaai is besonders so ook die prentjie van wanneer die son ondergaan oor die see!

Hoop om julle weer te sien!

Lekker dag verder.

Garden Route Self-catering
Jolette S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n fees!

Bespreking en kommunikasie was foutloos en die diens van Jeanetta se kant af fantasties. Ons sal beslis weer daar kom bly.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Baie dankie Jolette dat julle by ons gebly het en dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het, ons hoop om julle weer binnekort te kan terug verwelkom.

Jeanetta

Garden Route Self-catering
Steve V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Jeanetta was 'n voortreflike gasvrou en ons het heerlik daar gebly. Mooi uitsig, ruim kamer en alles was sommer net lekker!

Garden Route Self-catering's terugvoer

Hi Steve, baie dankie dat julle by ons gebly het, dit was 'n plesier om julle te huisves...hoop om julle weer te sien!

Groete

Jeanetta

Garden Route Self-catering
Michael E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens.

Baie dankie aan die eienaar vir 'n lekker warm ontvangs. Sy het regtig moeite gedoen en wou vir seker meer bied. Ons sien julle vir seker weer.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Hi Michael, baie dankie dat julle by ons gebly het en dat julle ons plekkie so netjies gelos het. Ons hoop om julle binnekort weer terug te sien.

Garden Route Self-catering
Juanta M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Picturesque setting.

Garden Route Self-catering is located in a picturesque setting. It has awesome views of the sea right on the doorstep, and listening to the sound of waves when you wake up is one amazing feeling. The owner is a jewel of a person, she has the most welcoming openhearted personality that is hard to find nowadays. The place is neat and everything that is essential is provided. There is more than enough place for three people to move around freely. Parking is safe behind remote controlled gates and you feel secured. Thanks for letting us share the comfort of the Seaview Room.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Dear Juanita,

Thank you for staying with us, we enjoyed hosting you. Hope to see you back in the near future!

Kind regards,
Jeanetta

Garden Route Self-catering
Raymond H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond H
Gesin met klein kinders

Snoesig met mooi uitsig.

Baie mooi plekkie met mooi uitsig. Verblyf is skoon en gasvryheid is van die beste wat ek al gehad het. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Hi Raymond, baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Jeanetta

Garden Route Self-catering
Annelie B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat mens nodig het en meer.

Hartlike verwelkoming, netjiese blyplek, alles in werkende toestand en geen moeite is ontsien nie. Heerlik en ontspanne met 'n asemrowende uitsig oor die see.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Hi Annelie

Baie dankie dat julle by ons gebly het en ons plekkie so mooi netjies gelos het. Ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Jeanetta

Garden Route Self-catering
Martie S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n rustig hawe na die besige Buffalo Rally.

Ons kon ontsnap elke keer as dit te besig geraak het. Die plekkie was ideaal!

Garden Route Self-catering's terugvoer

Beste Martie,

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Julle sal altyd welkom wees!

Groete,
Jeanetta

Garden Route Self-catering
Christo O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek. Mooi. Skoon, vriendelik en gasvry.

Gerieflike blyplek. Uitsig asemrowend.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Hi Christo,
Baie dankie dat julle by ons gebly het, en so mooi na osn plekkie gekyk het, hoop om julle weer te sien!
Groete,
Jeanetta

Garden Route Self-catering
Shawn F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn F
Besigheidsreis

Pleasant and very comfortable.

Absolutely stunning weekend. Peaceful and tranquil. Would recommend it any day.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Hi Shawn,

Thank you for staying with us, we hope to see you back in the future!

Kind regards,
Jeanetta

Garden Route Self-catering
Elna G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir daardie rustige wegbreek om net te kan ontspan met die mooiste natuur om jou.

Netjies, skoon en gerieflik ingerig met wonderlike gasvryheid en die mooiste sonsondergang.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Baie dankie Elna, dit was ons plesier om julle hier te akkommodeer, julle is enige akkommodasie fasiliteit se droom!

Hoop om julle weer te sien!

Groete,
Jeanetta

Garden Route Self-catering
Monica D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Besigheidsreis

Absoluut wonderlik.

Jeanetta is 'n uitstekende gasvrou, ons is vriendelik ontvang en sy gee werklik om vir haar gaste. Die plek is baie skoon en netjies. Ek sal vir seker weer daar gaan bly, inteendeel sal dit my basis blyplek wees as ek in daardie omgewing werk. Baie dankie Jeanetta, jy is werklik 'n besonderse gasvrou.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Hi Monica, baie dankie dat julle by ons gebly het en die eenheid so skoon en netjies gelos het. Ons hoop om julle weer binnekort te kan verwelkom!
Lekker werk.
Jeanetta

Garden Route Self-catering
Tommy H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer.

Baie vriendelike diens en verblyf, sal weer daar oorslaap in die toekoms.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Beste Tommy,

Baie dankie dat julle by ons gebly het en vir jou kommentaar. Sal bly wees as daar iets spesifiek wat gepla het onder jou "cleanliness" dan kan ek daarop probeer verbeter.

Hoor graag van jou.

Lekker dag verder,
Jeanetta

Garden Route Self-catering
Marlize R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en aangename omgewing wat maklik is om te vind.

Uitstekende oornagplek vir mense wat hou van rondry.

Manie M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was fantasties dis al wat ek kan sê.

Petra F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plekkie, goed toegerus.

Die gasvrou is ongelooflik. Die plekkie is smaakvol, netjies en baie goed toegerus. Ons het baie lekker daar gebly. Die see-uitsig is asemrowend mooi.

Annalize V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, stil en rustig, ons het lekker gerus.

Mooi en netjiese blyplek. Heerlike stil omgewing, lekker strande binne ryafstand.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Hi Annalize

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons hoop om julle weer te sien.

Garden Route Self-catering
Barbara V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig! Mooi uitsig!

Dit was 'n aangename verblyf. Vriendelike gasvrou.

Rieka O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rieka O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Was net 'n langnaweek, maar soos "vakansie" gevoel. Geen geraas, net rustig met die skone natuur om ons. Die uitsig na die see was asemrowend. Ons sal beslis weer Danabaai besoek en as dieselfde plekkie weer beskikbaar is, sal ons dit beslis weer bespreek.

Anita S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

So still end rustig.

Ons was verras met vriendelike gasvryheid in hierdie pragtige dorp. As jy will ontspan en wegkom van die besige lewe, is dit die perfekte plekkie om te bly. Baie dankie Jeanetta.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Baie dankie Anita, ons hoop om julle weer te sien. Dankie dat julle ons plekkie so mooi skoon gelos het. Ons kan julle baie sterk aanbeveel aan enige ander instansie.

Garden Route Self-catering
Phillip C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief kan ek dit aanbeveel.

Was baie lekker om hier oor te bly. Sal definitief weer so doen.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Julle sal altyd welkom wees, dit is altyd 'n plesier wanneer gaste ons plekkie so "spotless" los soos julle dit gedoen het. Hoop om julle weer te sien.

Garden Route Self-catering
Ryno Z - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno Z
Enkelreisiger

Was lekker rustig, kalmerend.

Die uitsig was baie mooi. Goeie gasvryheid. Mense wat ek ontmoet het was baie gesellig.

Patricia T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Dit was heerlik om in 'n veilige en netjiese omgewing te bly. Die eienaares was baie gasvry en vriendelik. Ek kan die plekkie aanbeveel.

Nicolas B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi ligging.

Die plek is goed geleë. Presies wat 'n mens nodig het om te ontspan en af te skakel. Baie rustig en goeie diens.

Kobus D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie lekker plek om te bly vir 2 jong persone wat pas getroud is. Mooi uitsig. Sal net wel aanbeveel vir sagter mattras en kussings, maar dit hang nou af van persoon tot persoon.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ek glo die vis gaan volgende keer ook weer byt.

Garden Route Self-catering
Leon O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks om oor opgewonde te raak nie.

Die plek het potensiaal, maar die toegang en parkering is 'n nagmerrie. Die badkamer is baie onprakties. Goedkoop DStv-pakkette is nie meer in die mode nie .

Fransie R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie R
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Wow, wat 'n stunning plek. Dit was ons eerste keer in Danabaai. Pragtige see-uitsig van jou klein stoepie af. Die gasvrou het ons omtrent bederf, baie tuis laat voel en uit haar pad gegaan om ons te beduie waarheen om te gaan om al die mooi plekke te sien. Skoon, netjiese plek, baie rustig en stil. Sal definitief die plek aanbeveel.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het en dat julle ons eenheid so mooi skoon en netjies gelos het. Julle is enige tyd welkom, en ons hoop julle binnekort weer terug te kan verwelkom.

Jeanetta

Garden Route Self-catering
Eddie S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place very neat. Very friendly and welcome, made us feel at home.

Will surely go back and will recommend it to friends and family.

Christi P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi P
Gesin met klein kinders

Perfek vir 'n wegbreek!

Dankie vir so 'n lekker naweek! Ons sal beslis weer daar gaan kuier vir 'n vakansie! Baie mooi plekkie en so netjies en rustig!

Garden Route Self-catering's terugvoer

Thank you for staying with us. We hope to see you in the near future again.

Regards,
Jeanetta

Garden Route Self-catering
Magda R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en die uitsig is pragtig.

Ons het baie lekker gekuier. Eienaars het uit hul pad gegaan om ons te help met ekstra goedjies wat ons nodig gehad het. Baie skoon en netjies. Linne is omgeruil. Deur en deur die moeite werd gewees.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Beste Magda,

Baie dankie dat julle by ons gebly het, dit was ons plesier om julle te kon huisves. Hoop om julle weer te sien!

Garden Route Self-catering
Adri A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en skoon.

Ons het baie lekker gekuier, net bietjie ver van die strand af.

Nicolene B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly!

Die ontvangs was so aangenaam. Pragtige skoon plekkie met als wat 'n mens nodig het en 'n fantastiese see-uitsig. Sal Garden Route Self-Catering definitief aanbeveel.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Hi Nicolene,
Baie dankie dat julle by ons gebly het en so mooi na ons plekkie gekyk het, hoop julle kom oornag sommer gou weer.
Jeanetta

Garden Route Self-catering
Elana T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana T
Gesin met klein kinders

Relaxing family stay.

We stayed at Garden Route self-catering for 2 nights with our 3 yr old twins. Jeanetta was a wonderful host who ensured that we were all comfortable during our stay.

Garden Route Self-catering's terugvoer

It was a real pleasure to host Elana and her family, they left our establishment spotless clean and tidy. Elana, we hope to see you back in the near future.

Garden Route Self-catering
Charne C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en wonderlike woonstel.

Die mense wie se plek dit is, is baie vriendelik en hulpvaardig. Hulle laat jou baie welkom voel met die 1ste instap. Die woonstel was skoon en netjies toe ons daar aangekom het.

Vandernest Z - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vandernest Z
Gesin met klein kinders

Lekker, maar kort verblyf in Danabaai.

Rustieke akkommodasie met all die benodigdhede. Ongeloofike uitsigte en sonsondergang-views. Elke dag deur 'n paar klein wildsbokkies and voëls besoek. Die ligging is ideaal vir daguitstappies na George, Knysna, Kango Grotte, Meiringspoort, Eight Bells, Robbertspas, Outeniqua-pas en nog baie meer. Strand is naby genoeg.

Francisca N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die plekkie is baie netjies en die diens is fantasties. Jeanette is 'n vreeslike aangename persoon en baie hulpvaardig. Ek sal hulle eenhede enige tyd aanbeveel.

Alicia B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dadelik welkom en rustig gevoel.

Fantastiese uitsig, rustig en verwelkomend.

Andries S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam.

Die plekkie is toegerus met alles wat 'n mens nodig het vir selfsorg. Die uitsig or Danabaai se see is fantasties. Die ontvangspersoneel is baie behulpsaam en bedagsaam. Die wildsbokkies het ons oggend gemaak! Die kleurskakerings van die verf en meubels is aangenaam. Ons het die plekkie baie geniet.

Jani P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jani P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Vriendelike diens, netjiese kamer en so lekker rustig.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering.

Garden Route Self-catering
Inge L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge L
Saam met vriende

'n Skat, weggesteek van al die onrustige stadsdrama en net wat benodig word om die siel positief te herlaai.

'n Aangename, tuislike atmosfeer en wonderlike mense wat ons elke dag so welkom laat voel het. Selfs die vriendelike Boxer-honde het ook elke dag kom inloer. Sal definitief weer hier kom kuier en vir enige persoon aanbeveel. Baie dankie vir die lekker kuier en vriendelikheid.

Hanlie T - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly!

Ons het in die Seaview Cottage gebly, pragtige uitsig! Alles was baie skoon, netjies en gemaklik. Jeanetta was baie vriendelik en hulpvaardig gewees. Sal Garden Route Self-catering enige tyd aanbeveel en sal graag weer daar gaan bly as ons in die omgewing is.

Eleanor L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die verblyf is van topgehalte. Uitsig asemrowend. Gasvrou so vriendelik en behulpsaam deur eetplekke aan te dui en bewusmaking van aspekte van die natuurreservaat. Dankie vir die gasvryheid.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Hi Eleanor, baie dankie dat julle by ons gebly het en dat julle ons plekkie so skoon en netjies gelos het - hoop om julle weer te sien!
Jeanetta

Garden Route Self-catering
Madeleine B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, mooi en soos my huis.

Fantastiese lekker verblyf met gasvrye eienaars wat uit hul pad gegaan het om ons behoeftes te akkommodeer.

Garden Route Self-catering's terugvoer

Hi Madeleine
Baie dankie dat julle by ons gebly het! Dit was ons voorreg om julle te kon ontvang. Dankie dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het - julle sal altyd welkom wees by ons, hoop om julle weer te sien.
Jeanetta

Garden Route Self-catering
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-weg 413, Danabaai, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArcEIG3LdTuX5F44bZdwcMRiVVD4pMZKiMO2Z4czg9cHSigYaoe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 413 Flora Road Dana Bay 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.198523 22.026474
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za