Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Route Stay

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 6 resensies vir Garden Route Stay
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Linda P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda P
Saam met vriende

Die omgewing was nie so goed nie, maar die blyplek was nie te sleg nie.

Een nag oorgeslaap oppad terug huis toe. Die blyplek is netjies en skoon. Sou graag koffie en tee en suiker en melk wou hê soos wat ons by ander plekke gehad het. Badkamer baie beknop. Badkamerdeur was nie behoorlike funksioneel nie. Deur se binnehandvatsel het seker afgebreek, maar sonder 'n handvatsel was dit baie moeilik om die deur behoorlik oop en toe te skuif en hy het met een van die gaste vasgesit. Daar was nie genoeg handdoeke vir die 3 van ons nie - ons was in die gesinswoonstel - daar was slegs 2 handdoeke op die dubbelbed in die hoofslaapkamer - geen in die aparte kamer op die stapelbeddens nie. So, die derde persoon moes haar eie handdoek gebruik het. Omgewing ongelooflik raserig in die nag - generators van besighede hardloop regdeur die nag tydens loadshedding. Karre en motorfietse jaag op en af in die straat in die vroegoggendure as mens nog probeer slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was asemrowend en fantasies.

Die moeite werd gewees, veral die 2-slaapkamer-woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Enkelreisiger

Fantasties

Baie vriendelike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maylene C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maylene C
Gesin met tieners

Good for overnight purpose.

They adaptable check in time is 14h00 but they've honored our request to report at 10h00 without extra cost. pleasant, friendly, welcome stay,(thanks to Charmaine, the manager) WiFi connectivity made up for the TV /DSTV not have been working. Clean bedding ensured a good night rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan C
Enkelreisiger

Baie netjies en veilig.

Sal weer daar kom bly as ek is George-area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plagrave-straat 54, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADX2P2IMesSm9esBMp5TBpRogrkLFDVEkFopHT4G25Eho2He5ZC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 54 Palgrave Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.970042917672 22.448788317791