LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Garden Route Game Lodge | LekkeSlaap
+42

Garden Route Game Lodge

Wildsplaas
Chalet
Vanaf R3 030
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar tee-en koffiemaakgeriewe, 'n waaier, yskassie, TV, gedeelde DStv en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt, aandete, wildritte soggens en saans.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand van die pad weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Deposito- en kansellasiebeleid
Geen verbale kansellasies sal aanvaar word nie.
Garden Route Game Lodge behou die reg om die volgende te hef:
30%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 44 dae tot 30 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
50%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 30 dae tot 22 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
100%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 21 dae of minder voor die inklokdatum gekanselleer word.
Die bogenoemde kansellasieboetes sal ook van toepassing wees as die kamer-/hutgetalle verminder.

Lodge-Kamer
Vanaf R3 030
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim lodge-kamers kombineer luukse en gemak met 'n Afrika-tema. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Dit is net treë weg van die swembad af en bied toegang tot 'n balkon wat wes front sodat gaste die asemrowende Afrika-sonsondergange kan geniet. Hierdie kamers is ideaal vir gesinne en is nader aan die lodge se geriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt, aandete, wildritte soggens en saans.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand van die pad weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Deposito- en kansellasiebeleid
Geen verbale kansellasies sal aanvaar word nie.
Garden Route Game Lodge behou die reg om die volgende te hef:
30%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 44 dae tot 30 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
50%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 30 dae tot 22 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
100%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 21 dae of minder voor die inklokdatum gekanselleer word.
Die bogenoemde kansellasieboetes sal ook van toepassing wees as die kamer-/hutgetalle verminder.

Gesinssuite in Lodge
Vanaf R3 420
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 2 slaapbanke. 'n Bababed is op versoek beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, plafonwaaiers, 'n kluis, 'n yskassie vol voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n telefoon, 'n TV, DVD-speler, mikrogolf en WiFi in. Die kamer word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelslaapbank
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt, aandete, wildritte soggens en saans.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand van die pad weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Deposito- en kansellasiebeleid
Geen verbale kansellasies sal aanvaar word nie.
Garden Route Game Lodge behou die reg om die volgende te hef:
30%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 44 dae tot 30 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
50%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 30 dae tot 22 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
100%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 21 dae of minder voor die inklokdatum gekanselleer word.
Die bogenoemde kansellasieboetes sal ook van toepassing wees as die kamer-/hutgetalle verminder.

Waterhole View Chalets
Vanaf R3 430
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié vrystaande luukse eenhede is privaat en afgesonder en het elk 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Dié bos-chalets het lugversorging, is stylvol versier en spog met 'n TV met DStv, 'n telefoon, yskassie en tee-en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt, aandete, wildritte soggens en saans.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand van die pad weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Deposito- en kansellasiebeleid
Geen verbale kansellasies sal aanvaar word nie.
Garden Route Game Lodge behou die reg om die volgende te hef:
30%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 44 dae tot 30 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
50%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 30 dae tot 22 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
100%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 21 dae of minder voor die inklokdatum gekanselleer word.
Die bogenoemde kansellasieboetes sal ook van toepassing wees as die kamer-/hutgetalle verminder.

Wittebroodsuite
Vanaf R3 600
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse suite het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging in die suite.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt, aandete, wildritte soggens en saans.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand van die pad weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Deposito- en kansellasiebeleid
Geen verbale kansellasies sal aanvaar word nie.
Garden Route Game Lodge behou die reg om die volgende te hef:
30%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 44 dae tot 30 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
50%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 30 dae tot 22 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
100%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 21 dae of minder voor die inklokdatum gekanselleer word.
Die bogenoemde kansellasieboetes sal ook van toepassing wees as die kamer-/hutgetalle verminder.

Luukse Suite
Vanaf R4 860
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse, vrystaande suite is ruim en het 'n privaat dek met 'n uitsig oor die wildreservaat. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed of twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet, dubbelwasbak en 'n buitestort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

Ontbyt, aandete, wildritte soggens en saans.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand van die pad weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Deposito- en kansellasiebeleid
Geen verbale kansellasies sal aanvaar word nie.
Garden Route Game Lodge behou die reg om die volgende te hef:
30%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 44 dae tot 30 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
50%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 30 dae tot 22 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
100%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 21 dae of minder voor die inklokdatum gekanselleer word.
Die bogenoemde kansellasieboetes sal ook van toepassing wees as die kamer-/hutgetalle verminder.

Luukse gesin-suite
Vanaf R4 860
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié vrystaande eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word in die eerste slaapkamer en 'n slaapbank vir 2 gaste in die ander slaapkamer. Die eenheid het 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

Ontbyt, aandete, wildritte soggens en saans.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand van die pad weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Deposito- en kansellasiebeleid
Geen verbale kansellasies sal aanvaar word nie.
Garden Route Game Lodge behou die reg om die volgende te hef:
30%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 44 dae tot 30 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
50%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 30 dae tot 22 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
100%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 21 dae of minder voor die inklokdatum gekanselleer word.
Die bogenoemde kansellasieboetes sal ook van toepassing wees as die kamer-/hutgetalle verminder.

Luukse Gesinssuite met swembad
Vanaf R5 600
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié luukse eenheid het 2 slaapkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort in. Daar is 'n privaat dek wat 'n uitsig oor die wildkyk-area het.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

Ontbyt, aandete, wildritte soggens en saans.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand van die pad weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Deposito- en kansellasiebeleid
Geen verbale kansellasies sal aanvaar word nie.
Garden Route Game Lodge behou die reg om die volgende te hef:
30%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 44 dae tot 30 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
50%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 30 dae tot 22 dae voor die inklokdatum gekanselleer word.
100%-kansellasiefooi op die volle gekwoteerde waarde indien dit 21 dae of minder voor die inklokdatum gekanselleer word.
Die bogenoemde kansellasieboetes sal ook van toepassing wees as die kamer-/hutgetalle verminder.

Vanaf R3 030
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N2, Albertinia, Heidelberg, 6695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwZmFkY2FkLTdlY2ItNDY4NC1hYWYwLTk3NmMwYjBlMTM5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 030  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 N2 Albertinia 6695 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.201638245596 21.635459661484
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!