LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 113 Van Der Walt Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Garden Stay bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Middelburg. Die eenheid bied 'n gemaklike toevlugsoord vir 'n klein gesin of gaste wat op soek is na 'n rustige verblyf terwyl dit steeds gerieflik naby plaaslike geriewe geleë is.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en bevat 'n TV, klein yskas, mikrogolfoond en koffiestasie. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Onbeperkte WiFi-toegang word ook voorsien. Buite kan gaste 'n privaat patio met sitplek en braaigeriewe geniet. Veilige parkering is beskikbaar op die perseel, en gaste kan ontspan in die welige tuinomgewing.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Maryna D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rusplek na 'n lang dag op die pad. Mooi en netjiese oornagplek in Middelburg Oos-Kaap. Heerlike matras en kussings.
Okt 2026
Donato K
5.0
Value for money. Host was friendly and professional. Everything was neat and tidy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Frikkie V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en skoon. Veilige area. Gerieflike stil area.
Aug 2026
Sanet W
Saam met lewensmaat
5.0
Very satisfied. Very neat and tidy and cosy overnight stay. Very friendly hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Lelanie G
Saam met lewensmaat
5.0
Geroeflik, skoon, netjies. Perfekte plekkie om te oornag op reis van JHB na Kaap Provinsie. Skoon en netjies, baie gerieflik.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 113 Van Der Walt Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Garden Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 4 mense
Bespreek

113 Van Der Walt Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA276167ac2a27172bc71eea9c906617f5f42cb8201a6df97269f3620a1f3731a2d300f429fb3791149f162285738d18b8c1ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 113 Van Der Walt Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.492468404537 24.999145629523
Soek in 'n groter streek