+17

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 113 Van Der Walt Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Garden Stay bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Middelburg. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat van die gewoel van die stad wil ontsnap.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is nog 'n dubbelbed in die leefarea.

Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Die verblyf het ook 'n lowergroen tuin en veilige parkeerplek op die perseel.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marina S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik oorgebly - so rustig en vriendelike mense! Ons het baie lekker gebly. Alles wat nodig is, is daar. Baie vriendelik ontvang. Lieflike tuin om b...
Sien meer
Feb 2026
Louisa V
Saam met vriende
5.0
Ons sal definitief weer daar gaan bly. Pragtige, netjiese verblyf. Die mooi tuin slaan 'n mens se asem weg. Vriendelike en hands-on gasvrou, ons het n...
Sien meer
Feb 2026
Freda S
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry en hulpvaardig. Baie lekker gebly en geslaap.
Feb 2026
Lynette V
Saam met vriende
5.0
Die mooiste dorp om in te kuier op pad Jeffreys Bay toe! Kobus het ons met ope arms verwelkom. Die koffiestasie was 'n groot bederf! Die stort was een...
Sien meer
Okt 2025
Duané V
5.0
Oulikste plekkie! Ons het baie lekker gebly by Garden Stay. Oom Johannes se diens was fantasties, het land en sand met hom gesels. Hy het seker gemaak...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 113 Van Der Walt Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Garden Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

113 Van Der Walt Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA276167ac2a27172bc71eea9c906617f5f42cb8201a6df97269f3620a1f3731a2d300f429fb3791149f162285738d18b8c1ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 113 Van Der Walt Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.492468404537 24.999145629523
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang