Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Suite

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Garden Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jake S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jake S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and relaxing.

Really comfortable bed, nice and easy kitchen to work with, beautiful deck where you can look into the neighborhood and an already chilled and relaxing vibe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Gesin met tieners

Die cottage is pragtig en skoon, veilig en goed geleë.

Lieflike groot stoep met 'n klein gasbraaitjie. Slaapkamer is ruim. Ons 13-jarige het op die slaapbank in die sitkamer geslaap en dit was baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed geleë.

Baie goed geleë in Plettenbergbaai. Goeie en netjiese fasiliteite en lekker ruim stoep. Het vinnige internet en self inverter krag voorsiening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie-louise G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle selfsorg in Plett.

Baie lekker en stylvolle suite aan Robberg kant van Plett. Ideaal vir twee mense en alles nodig vir selfsorg, alhoewel die yskassie bietjie klein is. Heerlike kuier-stoep. Maklike stap strand toe, en oulike Spar net af in die straat. Kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mayrie S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mayrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik, netjies en stylvol gemeubileer.

Kort net mikrogolf en verwarmer vir die winter. Alles was netjies en baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, modern facilities, quiet location close to beaches and shops.

Clean, modern facilities (although could do with a fan in each room), quiet location close to beaches and shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mangold Point-laan 11, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAYHOsbjFhah1ttfGrelx65wZ36RZEjO8LsJMCRCwJGEqOWUDLO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 11 Mangold Point Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06807 23.36875