LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gardens 1604 | LekkeSlaap
+18

Gardens 1604

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Mill- en Buitekantstraat, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 R1 305 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Gardens 1604 bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Moederstad en is 'n nuut-opgeknapte ateljeewoonstel met selfsorggeriewe en weelderige afwerkings. Dit is in die pragtige Gardens-buurt geleë met 'n uitsig oor die stadskern, hawe, Seinheuwel, die oseaan, asook 'n blik op die berge in die verte. Lang- en Kloofstraat se borrelende naglewe roep jou en is nét om die draai. Gardens is dus die ideale vakansiebestemming vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek en sakereisigers wat naby die stadskern moet wees.

Jy sal sukkel om verblyf met 'n meer gerieflike ligging te vind. Die feit dat dié ateljeewoonstel op die 16de vloer bo die Gardens Winkelsentrum geleë is, verseker 'n gerieflike vakansie. Daar is meer as 5 restaurante om van te kies, asook 'n fantastiese Duitse slaghuis en restaurant, Pick 'n Pay, Woolworths Food, 'n DVD-winkel, 'n internetkafee, 2 wasserye en ander luukse winkels vir jou vermaak en gerief. Jy hoef nie eens in jou kar te klim nie!

Hierdie luukse, ruim ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir tot 3 volwassenes of 2 volwassenes en 1 kind. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n moderne badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n oond, stoof en alles wat jy sou benodig om maaltye voor te berei. As jy egter nie lus is om te kook nie, is die tientalle toprestaurante in die omtrek en die nabygeleë V&A Waterfront 'n heerlike alternatief. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank, 'n plasma-TV met 'n DVD- en CD-speler asook DStv-kanale.

WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar op versoek en vir gaste se eie rekening. Doen asb. navraag hieroor indien dit nodig is.

Slaapplek

’n Bespreking by Gardens 1604 sluit in:

Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Gardens 1604
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoek van Mill- en Buitekantstraat, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gardens 1604 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 450
Vanaf R1 305
per nag (vir 3 persone)
was R1 450
Vanaf R1 305
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Mill- en Buitekantstraat, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH4dFUVJOmqWBKNIuo2kPLAFh9PgOr17GOOdDWCLgoErEIypMQ0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 450, nou Vanaf R1 305  per nag (vir 3 persone) 1 5 1 5 Cnr Mill and Buitenkant Street Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.934577242443 18.417217224884
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!