6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 Watercress Street, Riverside Park Mbombela, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Gardens Villa is op 'n veilige landgoed in Mbombela, en is 'n dubbelverdieping selfsorg-vakansiehuis wat 'n bekoorlike toevlugsoord vir gaste bied.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 2 badkamers met 'n bad. WiFi is ook beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n sitarea, TV, 'n etenstafel en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe. Buite kan gaste op 'n stoep ontspan en van die braaigeriewe gebruik maak. Veilige motorhuisparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gardens Villa is naby die skilderagtige Cascades-waterval en 7 km vanaf Mbombela-stadion. Natuurliefhebbers kan die Malelane-hekke van die Krugerwildtuin, net 72 km ver, verken.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hlawulekani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 39 Watercress Street, Riverside Park Mbombela, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Gardens Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Watercress Street, Riverside Park Mbombela, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang