Gardenview Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gardenview Guest House is in 'n stil doodloopstraad in die boomryke woonbuurt Walmer in Port Elizabeth geleë. Die gastehuis is sentraal geleë naby Port Elizabeth se lughawe, winkelsentrums, restaurante, filmteaters en sportgeriewe soos St George's Park en gholfbane. Port Elizabeth se luisterryke strande is ook net 15 minute se ry van Garden View Guest House af.

Die gastehuis het 'n lieflike, rustige tuin met 'n swembad waar jy kan ontvlug van die stad se rep en roer. Volledig ontbyt ingelsuit en addisionele aandete op versoek. Daar is ook veilige parkering op die perseel.

Al die kamers lei na 'n privaat patio wat oor sy eie tuintjie uitkyk. Gaan stap 'n bietjie rond en verlustig jou in die vreedsame atmosfeer. Al die kamers het hul eie televisies met plaaslike kanale en sekere DStv-kanale.

Koordlose ADSL-internet is beskikbaar in die konferensiesentrum, sitkamer en eetkamer, en daar is 'n gerieflike gemeenskaplike sitkamer met 'n TV. Kroegfasiliteite en nie-alkoholiese drankies is beskikbaar by ons eerlikheidskroeg en daar is 'n privaat wasgoeddiens beskikbaar op versoek. Swemhanddoeke is beskikbaar by ontvangs.

Ons konferensie- en opleidingsfasiliteite het genoeg plek vir 15 tot 20 gaste. Verversings word voorsien gedurende teetyd en middagete na gelang van jou behoeftes. Die konferensiesentrum is toegerus met 'n platskerm-TV, 'n witbord, witbordpenne en 'n blaaikaart met papier.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gardenview Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za