Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep N1 Chalets

Chalet
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet is 'n selfsorg-chalet met 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 3 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die chalet het 1 badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en tweeplaatstoof. Koffie- en teemaakgeriewe word vir die eerste dag voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat ons nie kaartfasiliteite het nie en dat betalings via EFT of in kontant gedoen moet word.
Ons is troeteldiervriendelik, maar ons versoek dat jy leibande saambring.
Ons naaste winkelsentrum is omtrent 20 km weg en maak 19:00 in die week en 13:00 op Sondae toe. Ons stel voor dat jy jou benodighede vir braai saambring.
Daar is lekker restaurante in Gariep as jy wil uiteet.
Neem asb. kennis dat daar 'n kansellasiebeleid is.
Baie belangrik: Laat ons asb. weet omtrent hoe laat jy gaan inklok sodat ons iemand het wat die hekke vir jou oopmaak.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eensgevonden Plaas, Driekuil/Ruigtevlei, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a524918d37000c18a201eecb8e78c1243f0963ee0b7ec7944d16d098d729e2fd1374df6a4c74d42102d7923e0e020b291ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 479 5 1 5 Eensgevonden Farm Driekuil/Ruigtevlei 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.479088764168 25.597614291633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem