+122

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 831 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Hilton D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Very impressed. Comfortable - well-appointed accommodation - clean. Majestic view of the dam. For elderly travellers, a shower would add value. TV did not work, but really the view is enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Mooi, gerieflik en rustig. Verblyf was lekker. Ons het die uitsig oor die dam geniet en die stilte. Plek binne is mooi en die badkamer is lekker groot. Sal weer daar bly en aanbeveel vir ander ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantastiese verblyf met 'n view! Die view slaan jou asem weg. Ons was reeds vroeg daar om dit te geniet vanaf die balkon! Liggies op damwal sigbaar van kombuisvenster en balkon. Ruim, goed ingerig en skoon - dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

We had a lovely overnight stay at Gariepview. The setting was peaceful and perfect for a short stopover, with beautiful views and a relaxed atmosphere. The accommodation was clean, comfortable and well maintained, and we felt warmly welcomed. It was exactly what we needed to rest and recharge - we would happily stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Skoon, netjies, gerieflik. Ligging perfek. Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies. Sal beslis weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Highly recommended. Excellent location and well appointed. Everything was neat and wonderful. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Oornag verblyf. Fantastiese oornag verblyf oppad Kaap toe. Plek is baie skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Die uitsig is ongelooflik. Die restaurant is baie naby. Veilige parkering, ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moya C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflik, mooi uitsig, waarde vir geld. Goeie waarde vir geld, pragtige uitsig en alles wat nodig is vir oornagdoeleindes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netjies en gerieflik. Gariepview is baie netjies en gerieflik. Ons het 'n mooi uitsig oor die dam gehad. Sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Heerlik ontspanne atmosfeer. Baie lekker gebly. Afdakke vir die voertuie sal beslis 'n goeie opgradering wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heincke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 831

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Stand 837, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA173fd9f79d1f373022915be34db735517cc5290e6d4397acd7437dc80e43ba496e231b02f788bb8114b92b179a51957ec530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 831 5 1 5 Stand 837 Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.601026308666 25.497652687697
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang