LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gariep.Poplar Self-catering | LekkeSlaap
+12

Gariep.Poplar Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 7, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Gariep.Poplar Self-catering is in Gariepdam, 'n dorpie aan die noordelike oewer van die Oranjerivier. Gariepdam is 57 km wes van Bethulie en 55 km noord-oos van Colersberg op die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad.

Gerieflike verblyf word aangebied in 2 selfsorgeenhede. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuis. Elke eenheid het 'n yskas, stoof, mikrogolf, TV met OpenView-kanale en lugversorging. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area.

Die dorpie spog met toeristebesienswaardighede soos die Gardiepdam en die Gariepdamnatuurreservaat, asook ander kleiner besienswaardighede. Dit is die ideale oornagplek op pad of 'n vakansiewegbreek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Berghaanstraat 7, Gariepdam, 9922, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 7, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6ace63c08a55088c9d0bfb77510fb907710366ceb8693f2db7ae8c187e2e2fa0c48651750f82f739a61ab982f269739bac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 7 Berghaan Street Gariepdam 9922 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.592886626579 25.490017824537
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!