LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Garingboom Guest Farm | LekkeSlaap
+11

Garingboom Guest Farm

B&B

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Garingboom Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Daleen D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf op Garingboom sal altyd een van ons hoogtepunte bly.

Jan en Riette is besonderse gashere. Riette het die ongelooflikste kennis van voëls, skoenlappers, naaldekokers en elke enkele graspol en bossie op die plaas. As voëlkykers het ons absolute waarde vir ons geld gekry en sommer heelwat 'lifers' tot ons lys toegevoeg. Haar entoesiasme is aansteeklik en maak die belewenis meer spesiaal. Hoogs aanbeveel vir alle natuur liefhebbers. Ontbyt en aandete keurig voorgesit en heerlik!! Dankie Jan en Riette! Jan en Riette is puik gashere. Mens voel dadelik gemaklik en welkom. Riette se kennis is verstommend. Ons sal hierdie tyd vir ewig in ons harte bewaar.

Garingboom Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde. Hoop om julle weer eendag op die paas te ontvang.

Groetnis,
Jan, Riette en Abrie

Garingboom Guest Farm
Marie R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornagblyplek op pad Kaap toe.

Die rustigheid van 'n skaapplaas en die gasvryheid van Jan en sy seun word baie waardeer. So lekker om in so 'n netjiese plek te bly.

Johan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gasvry soos altyd.

Dit was ons derde besoek by Garingboom en ons is soos familie ontvang. Baie gasvry en netjies. Die chalet kan deur 'n ring getrek word. Die rustigheid van die plaas is net fantasties. Baie baie dankie.

Gert G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, netjies, vriendelik.

Pragtige omgewing, skapies wat huppel ─ te oulik om dop te hou!

Fred O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, gemaklik, ontspanne en gasvry.

Roete na die plaas was duidelik en maklik om te volg. Ons ontvangs was hartlik en die ontmoetings gemoedelik. Baie lekker aandete geniet en ontspanne gesels. Goed geslaap in die stilte van die plaas omgewing. Verfris opgestaan en 'n lekker plaasontbyt geniet. Ons sal weer kom kuier.

Johan L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was 'n aangename ondervinding en ons sal graag weer wil kuier.

Vriendelike mense en lekker geselskap! Rustige omgewing. Wooneenhede skoon en netjies. Aandete en ontbyt voortreflik!

Garingboom Guest Farm's terugvoer

Baie dankie julle vir die mooi woorde, ons hoop om julle gou weer te sien. Geseënde dag. Groetnis, Jan, Riëtte en Abrie.

Garingboom Guest Farm
Jack V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Looking for quietness and good service?

Yes its far from big cities, no shopping around. But that is what it is all about! You're in the countryside, at a working sheep farm. Good food (breakfast and dinner, the last one when ordered in advance), in a cosy guesthouse. There's a small pool too. And nice walks with educational material!

Jean D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is eersteklas, silverskoon en baie netjies.

Die wooneenhede is pragtig binne, alles is daar wat jy nodig het, dit is pure plaas en baie skoon en netjies. Die atmosfeer is rustig en die omgewing baie mooi. Daar is twee staproetes in die veld, waarvan ons die kort een meegemaak het. Die eetsaal kyk uit op hulle tuin en is ongelooflik mooi versorg. Vyfster sou ek sê.

Garingboom Guest Farm's terugvoer

Baie dankie julle vir die mooi woorde, hoop om julle gou weer te sien.

Geseënde dag.
Groetnis
Jan en Riëtte

Garingboom Guest Farm
Elritia L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elritia L
Saam met vriende

Absoluut weergaloos en onverbeterlik!

Dit was die perfekte kombinasie van goeie plattelandse gasvryheid, heerlike kos, 'n skilderagtige omgewing, luukse oornagplek, hartlike ontvangs, goeie koffie en 'n voëlparadys. Ons kom vir seker weer!

Garingboom Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde! Ek hoop om julle gou weer te sien!
Groetnis.
Jan en Riette

Garingboom Guest Farm
Annadie K - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annadie K
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, baie vriendelik, baie mooi, heerlike etes.

Beplan om volgende keer langer te bly.

Garingboom Guest Farm's terugvoer

Thank you very much.

Garingboom Guest Farm
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garingboom Gasteplaas, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhMTZhNjI5LTc2YTUtNDEyZi1hNjZkLWZhNWE4NDA0NDk2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Garingboom Guest Farm Springfontein 9917 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.373511481398 25.813049542488
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!