Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garnaal 301 (La Mer)

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Garnaal 301 (La Mer)
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Alet V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V
Gesin met klein kinders

Aangenaam en stap afstand van alles wat nodig is.

Behalwe vir die dakwaaiers wat so stadig draai en dit kan nie gestel word nie, het ons baie lekker gebly en het ons 'n aangename tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen T
Gesin met klein kinders

Perfect holiday stay.

Perfect holiday stay. Would definitely book it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik. Het heerlik gekuier veral die lekker braai op die toegeboude balkon.

Al wat dalk kort is nog so 2 van die stoeltjies om by die kombuistoonbank te sit en eet. Verder was alles gerieflik en skoon. Dankie vir 'n heerlike plek om bietjie by weg te breek en te ontspan en Hartenbos is net die plek om die te doen. Lynette.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garnaal 301 (La Mer) se terugvoer

Baie dankie Lynette, ek waardeer die terugvoering. Ons sal aandag gee aan die stoele by die kombuistoonbank en dit aanvul.

Garnaal 301 (La Mer)
Jeanne T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne T
Gesin met tieners

Lovely stay at Garnaal 301.

We enjoyed our stay at Garnaal 301. The apartment had everything that we needed and the owner was helpful and stayed in contact. The accommodation was clean and tidy. The location is ideal for a family with teenagers, being near to the beach and the entertainment area. It gave them some freedom of movement, which they don't usually have at home. All in all a lovely stay and I would highly recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annari C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annari C
Gesin met tieners

Plekkie is veilig, net beddegoed kort aandag.

Ook die inklok tyd van 4uur is bietjie laat, jy kry nie jou verblyf waarde nie. Ons was van ver en moes rondry tot ons kon inboek en bagasie aflaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garnaal 301 (La Mer) se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Annari.
Sal met die agent gesels oor die inkloktyd, want hulle moet nog skoonmaak as daar mense voor julle was, maar sal dit bespreek.
Ons sal ook aandag gee aan die beddegoed, so dankie vir dit.
Groete

Garnaal 301 (La Mer)
Benita F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely stay there again, lovely place.

Nice, clean, value for money, excellent view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Perfek geleë met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronita Riëtte H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronita Riëtte H
Saam met vriende

Die kuier was aangenaam, net die baie trappe wat ons afgesit het.

Met ons aankom, moes ons omtrent skakel vir die sleutel, en die betrokke persoon wat geïdentifiseer was, se foon het aanhoudelik gelui. Ek het later die eienaar gekontak, wat gesê het ek moet die sleutel gaan afhaal by die Engen garage. Daar gekom, was die sleutel ook nie daar nie. Weer eienaar gekontak, wat toe op haar beurt met die betrokke dame geskakel het, en ek moes wag by die garage, om sleutel in ontvangs te neem. Garnaal 301 is gelëe op die 3de verdieping, dit was baie onaangenaam met die baie trappe. Die eenheid self was baie netjies, en loop afstand na die mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en heerlik gekuier!

Ons het ons byna 3 weke se verblyf vreeslik geniet in hierdie ruim en goed toegeruste woonstel. See-uitsig is 'n heerlike bonus! Gerieflik loopafstand na die see en waterfront. Ons kan 'n kuier hier beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia T

Die verblyf het aan al ons behoeftes voldoen.

Ons het die kuier baie geniet en sal beslis weer kom. Ons was almal baie spyt dat ons nie langer kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wani X - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wani X
Gesin met klein kinders

Wow, what a place.

Great place to be.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sjoe, wat 'n plek.

Goeie plek om te wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garnaal 301 (La Mer) se terugvoer

Thank you Kolweni. Was a pleasure having you and glad you enjoyed it.

Garnaal 301 (La Mer)
André M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André M
Gesin met klein kinders

Modern furnishings provided a comfortable stay at this beautiful coastal location.

It was a great place to spend some time with family and friends at the coast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celite B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celite B
Saam met vriende

It was a good stay at Garnaal 301.

Pleasant stay at Garnaal 301.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was goeie verblyf by Garnaal 301.

Aangename verblyf by Garnaal 301.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrene S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elrene S
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en naby aktiwiteite en winkels.

Baie lekker gebly, maar woonstel het onderhoud aandag nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno F
Saam met vriende

Dit was baie lekker dankie.

Baie goeie diens, ons almal het dit geniet baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietta P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta P
Gesin met tieners

Gerieflik, pragtige uitsig en netjies.

Die gerief is ongelooflik, baie netjies en love die idee dat ons kon braai ten spyte van die weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens F
Gesin met tieners

Baie lekker en gerieflik.

Verblyf was gerieflik en goed. Sal weer van dit gebruik maak. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Unathi B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unathi B
Saam met vriende

Clean, safe and secured, spacious.

The place was safe and secured. I would love to stay there again when I visit Hartenbos. I always visit in June and sometimes in August for church conferences. Only problem was that the kettle was not working.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, veilig en ruim.

Die plek is veilig. Ek sal graag weer daar bly as ek in Hartenbos is. Ek gaan altyd in Junie en soms in Augustus vir kerkkonferensies. Die enigste probleem is dat die ketel nie werk nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garnaal 301 (La Mer) se terugvoer

Thank you for the feedback, Unathi. I will have the kettle replaced, but please feel free to contact me when something is not working when you are there and I will gladly help straight away.

Regards,
Sonja

Garnaal 301 (La Mer)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, Garnaal, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f6c1271bfb406622563bc07ec2276fc84a074e37d7a58245955e3c6406e78d58ff844f5c80369a6f5507f62d8a59918465?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 Port Natal Avenue Garnaal 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129545387425 22.111627612793
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem