Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garonga Safari Camp

Tentekamp
Safari Kamp
Vanaf
Vanaf R18 940
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 6 luukse en suite-tente is uit grofgepleisterde mure met seiltente oor gemaak. Die tente is in 'n droë rivierloop en het elk 'n privaat houtdek met 'n hangmat wat 'n uitsig oor die omgewing bied. Elke tent bied slaapplek aan 2 gaste met gedrapeerde koninggrootte-beddens, sowel as binne- en buitestorte.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Die tarief sluit alle etes in.

Huisreëls

- Die tarief sluit alle maaltye en sekere drankies, wildritte, bosstaptoere, uitslaap-geleenthede, 'n bosbad en wasgeriewe in.
- Die verpligte bewaringsfooi, enige aandenkings, telefoonoproepe, masseerbehandelings en spesiale wyn en sjampanje is by die tarief uitgesluit.
- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en gaste word aangeraai om met 'n 4x2 of 4x4 te ry. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R18 940
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gravelotte-weg/R526, 36 km vanaf Gravelotte, 0895, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA671113b46ecf3a3ad8eb59f5e6e64ea810e109ef54657fdb36a1b4796fa783d242322c11b58c60568245ab08808344cf32bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R18 940 per nag, vir 2 mense Gravelotte Road/R526 36 km from Gravelotte 0895 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.110255724981 30.728143003636
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem