Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garrick House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Garrick House
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jabulile G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabulile G

Nice and cool.

It was very nice to be in that place because it is quiet and safe.

Lourien V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourien V

Rustige atmosfeer en 'n gemaklike huis! Ons het werklik heerlik gebly en gerus!

Dankie aan die 2 gashere van Garrick House wat ons baie welkom laat voel het, en deurgaans toegesien het dat ons nie probleme ondervind nie. Ons sal beslis weer daar wil gaan bly en vakansie hou. Skoonste strand in die hele Suidkus!

Garrick House se terugvoer

Thank you, Lourien. It was a pleasure having you stay at our 'Hide out'.

We wish you all the best for 2024 and look forward to having you again with us.

Best wishes,
Maria and Joe

Garrick House
Arno L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno L

Lekker rustig en skoon.

Ons het baie lekker gebly, maar die huis kan doen met lugversorging, want die waaiers maak nie regtig koel nie. Die kombuis kort 'n braaibak met deksel en waterbeker. Ons sal weer daar bly. Vriendelike gasheer en baie behulpsaam.

Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Garrick-singel 26, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaddb6971c81056c8c2e58353057e88a2f779940a8a6d373f1360077153a71342e6c3cb8b9584ab1291df89ec4cf22825a371?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 26 Garrick Crescent Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.370329662312 30.701556801796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang