LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gasteria Grange | LekkeSlaap
+22

Gasteria Grange

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van St. Helena-weg en Saaymanstraat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gasteria Grange bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis langs die Route 62-snelweg. Dis op die eienaars se woonperseel geleë.

Gaste kan tussen die Tuinkothuis en Grand Gasteria kies. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en yskassie. Grand Gasteria het 'n induksieplaat ook. Elke eenheid het 'n privaat stoep met braaigeriewe. Houtskool en vuuraanstekers word voorsien teen 'n ekstra koste, of gaste kan hul eie saambring.

Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die ligging bied toegang tot wynplase in die omliggende omgewing en winkels en restaurante in Calitzdorp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Gasteria Grange
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoek van St. Helena-weg en Saaymanstraat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gasteria Grange het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van St. Helena-weg en Saaymanstraat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60753b2e43cf7b8fa752d724244e1995f475e796e38df2d0b32f0563eb36a660d71cd3bd070ae57a1788f725acefb4ff1283?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Corner of St Helena Road and Saayman Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.535394235733 21.680640995438
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!