+84
Selfsorg in Hoopstad

Gasvry Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Rosche M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Clean, well-equipped, accurate photos, relaxing atmosphere. Staying at this cottage was an absolute pleasure from start to finish. What you see in the advertised pictures is exactly what you get—no surprises, just a beautiful and well-maintained space that lives up to expectations. The host was fantastic—friendly, welcoming, and always available if needed, while still giving us complete privacy. The cottage itself was spotless, neat, and thoughtfully arranged, making it feel like a true home away from home. It had all the necessities we could ask for, from kitchen essentials to comfortable bedding, which made our stay effortless and convenient. Most importantly, the environment felt very safe and incredibly relaxing. I would highly recommend this cottage to anyone looking for a peaceful, comfortable, and reliable place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyn B
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Baie goed. Dit is altyd lekker om by julle te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Gasvry Gastehuis
Dankie dat jy so gereeld by ons oorslaap, altyd lekker om jou te sien. Groete, Cindy

Evelyn B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Rustig. Dit is altyd 'n lekker ervaring om by julle oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Gasvry Gastehuis
Net so lekker om jou gereeld hier te ontvang! Jy is altyd welkom.

Ashley F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Very good. Very pleasant and facilities were adequate. We had a good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyn B
1 nag
5.0
Nov 2025

Goed. Baie dankie, dit was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Baie netjies. Alles was baie netjies, dit was net moeilik dat daar geen WiFi beskikbaar was nie. Die aircon het ook nie gewerk nie, maar dis net 'n observasie nie 'n klagte nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Gasvry Gastehuis
Jammer oor die aircon, ek was in hospitaal met knie vervanging en het dadelik 'n elektrisien gekry wat kom kyk het en bevestig dat die weer beskadig is. Tans besig om te vervang. Ek het wel WiFi beskikbaar, mobile eenheid wat ek graag beskikbaar stel op navraag. Regtig jammer vir die ongerief. Vriendelike groete

Barend H
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly, vriendelike mense, netjiese skoon plek. Baie lekker gebly, vriendelike mense, netjiese skoon plek. Sal vir seker weer daar aanbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Gasvry Gastehuis
Dankie vir jou ondersteuning, jy is altyd welkom by ons.

Abigail J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies, skoon, gerieflik. Die woonstelle is voor pragtige truksvye bome, daar is 'n Aircon en die kamer en badkamer is baie groot! Dit was die lekkerste blyplek vir regmaak voor die troue en slaapplek na die troue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Gasvry Gastehuis
Abigail, baie dankie vir jou positiewe resensie! Ons waardeer jou insette. Gasvry groete Cindy

Heila S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Next level akkommodasie! Baie dankie aan die vriendelike gasvrou. Baie aangename verblyf, ons beveel Gasvry Gastehuis beslis aan. Gerieflike eenheid vol bederfies. Skoon, netjies en letterlik alles wat mens benodig. Daar is 'n heerlike stoepie, vanwaar mens rustige stilte ervaar. Gehalte linne wat 'n baie aangename oorslaap vir seker. 5/5.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Gasvry Gastehuis
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, waardeer dit. Kom gerus weer.

Louis V
1 nag
5.0
Mei 2025

Ongelooflik lekker. Die verblyf was baie lekker en het presies gewerk vir mens se doeleindes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Gasvry Gastehuis
Baie dankie, waardeer jou positiewe insette! Kom gerus weer. Cindy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Groenvlei, Hoopstad, 9479, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7cd5f7592bad4fb56dce4fe02ac075d245f0e793532749286b7b77c3c7a6858d479e7b2d24be010a1163989661fd50c5ea8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Farm Groenvlei Hoopstad 9479 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.808607808874 25.877585652118
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang