Gateway La Loggia Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gateway Apartments is in Umhlanga Rocks geleë, 'n pragtige voorstad van Durban. Die kompleks bied akkommodasie in gerieflike woonstelle met toegang tot La Loggia B&B. Dit is geskik vir sakereisigers, paartjies, gesinne en wittebroodspaartjies. Jy kan uitsien na flink, vriendelike en voortreflike diens.

Gaste kan kies tussen 2 selfsorgwoonstelle. Die geriewe in die eenhede sluit 'n TV met DStv, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en braaigeriewe op die balkon in. Jy het ook die opsie om ontbyt te nuttig. Daar is 24 uur-sekuriteit en veilige onderdakparkeerplek. Die woonstelle het 1 dubbelbed vir 2 volwassenes en 'n slaapbank vir 2 kinders. Dis nie geskik vir 4 volwassenes nie.

Ons is net 'n paar minute se stap van die Gateway Winkelsentrum, restaurante, filmteaters, die Barnyard-teater, IMAX, vermaak en banke af en net 5 minute se ry van die swemstrande af.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gateway La Loggia Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false