LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gatz Guest House | LekkeSlaap
+36

Gatz Guest House

48 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 63 Boshoek, Ou Sun City-pad, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Gatz Guest House is in die klein dorpie Boshoek, in Noordwes geleë. Dit word omring deur sitrusplase en platinummyne. Gatz Guest House is op 'n 8 ha-sitrus- en mangoplaas, 145 km buite Johannesburg geleë. Dit is die ideale plek vir paartjies en gesinne wat van die stad se geraas wil ontsnap. Die Royal Bafokeng Stadion is 13 km weg, Sun City Oord en Pilanesbergnatuurreservaat 22 km en Rustenburg se middedorp 30 km weg.

Gatz Guest House het 22 gastekamers en almal het en suite-geriewe. Die gastehuis het 8 Standaard Kamers, 4 Deluxe Kamers en 10 Gesinskamers. Elke kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

'n Volledige buffetontbyt en kontinentale ontbyt word elke dag in die lieflike eetkamer voorgesit. Aandete kan op versoek bedien word en dit word met vars, plaaslike groente gemaak. Voorbereide middagetes is ook op versoek beskikbaar.

Die eet- en kroegarea kyk op 'n groot swembad met sonstoele. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Lughawependeldiens en wasgoeddienste is op versoek beskikbaar. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 48 resensies vir Gatz Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Plot 63 Boshoek, Ou Sun City-pad, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Gatz Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 63 Boshoek, Ou Sun City-pad, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwZTk0MWQ2LWI0NGQtNDY2Ni04NTljLTJlZmQ1YTJiNjRkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (vir 2 persone) 48 5 1 4 Plot 63 Boshoek Old Sun City Road 0300 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -25.498470128389 27.08376061076
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!