LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gazella Game Lodge | LekkeSlaap
+20

Gazella Game Lodge

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandraai Plase, Zoutpansdrift, Luckhoff, 8770, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gazella Game Lodge bied stil en rustige verblyf op die Karoo-plaas Zoutpansdrift en bied jou die geleentheid om die natuurskoon te geniet en jou batterye te kom herlaai. Gazella is die ideale plek vir toeriste, vakansiegangers, fotograwe of sakereisigers. Ons spesialiseer in konferensies, privaat funksies en spanbou-sessies. Gazella Game Lodge kan ook as 'n geheel bespreek word vir troues, spanbou-sessies, ens.

Ons bied verblyf in woonstelle, met lugversorging en privaat badkamers, en Wendy-huisies met gemeenskaplike ablusieblokke. Daar is 'n lapa met 'n ingeboude braaiplek en 4 ander braai-areas, sou jy verkies om nader aan die natuur te wees.

Gazella Game Lodge het 'n privaat kontantkroeg met 'n dranklisensie en 'n restaurant op die perseel. Daar is ook die gespesialiseerde boerekos-opsie. Alkohol kan egter nie van buite af op die perseel gebring word nie. Daar is nie selfsorggeriewe nie. Koffie, tee, en beskuit is soggens beskikbaar.

Op warm dae kan gaste afkoel in die plaasdam-swembad.

Daar is verskeie wildspesies soos gemsbokke, blesbokke, springbokke en waterbokke gesien word. Gaste kan ook visvang, kunsvlieghengel of kano op die Oranjerivier. Die lodge reël graag om wildritte, skemerkelkies, verfbal en verskeie ander doendinge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Gazella Game Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Zandraai Plase, Zoutpansdrift, Luckhoff, 8770, Vrystaat
  • Gaste dink Gazella Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Vrystaat
was R750
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandraai Plase, Zoutpansdrift, Luckhoff, 8770, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkMjRlNWEwLTJmOWMtNDhmYi1iYmZjLWQzNjE1NWMxY2M5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R675  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Zandraai Farms Zoutpansdrift 8770 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.706833333333 24.407
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!