LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by G&C Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+16

G&C Self-catering Accommodation

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meresteynstraat 1, Saldanhabaai, Weskus, 3795, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

G&C Self-catering Accommodation bied selfsorgverblyf in Saldanhabaai aan die Weskus. Saldanhabaai is tussen die Bergriviermonding in die noorde en die Weskus Nasionale Park en Langebaan in die suide. Dié area spog met pragtige natuurskoon en 'n ryk seelewe. Walvisse kan gedurende die seisoen gesien word, en die area is 'n voëlkykersparadys. G&C Self-catering Accommodation is net 1 km van die strand af.

Verblyf word in 3 selfsorgwoonstelle wat onderskeidelik slaapplek aan 2, 3 en 4 gaste bied. Elke woonstel het 'n privaat badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Elke woonstel het 'n etenstafel, sitplek en 'n TV. Daar is 'n buitebraai-area vir elke woonstel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir G&C Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Meresteynstraat 1, Saldanhabaai, Weskus, 3795, Wes-Kaap
  • Gaste dink G&C Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meresteynstraat 1, Saldanhabaai, Weskus, 3795, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72b5a2fbabf585f7da1656ac92a4ab0e6f32d901af3360c75f03c15c43fb08a2d2fda53408787a3da4adf75abdf67388977c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 1 Merestyn Street Saldanha Bay 3795 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.996382 17.942067
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!