LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Neil B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Most enjoyable. It was all we needed for the night. However, it is very much a business destination, and if you are spending time in Richards Bay, it is a major port.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandi
Gecko Inn
Thank you for your feedback! We're glad to hear our place met your needs for the night. We hope to welcome you again. Regards, Gecko Inn

Deon V
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Mrt 2022

Netjies en alles wat jy nodig het daar. Sal verseker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandi
Gecko Inn
Goeie dag Deon, Baie dankie vir die terugvoering, ons is baie bly om te sien dat julle dit by ons geniet het. Ons sien baie daarna uit om julle weer terug te verwelkom.

Fanie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Dit was baie aangenaam en verfrissend. Om dit uitstekend te maak sou ek graag 'n vashoupyp in die stort wou hê. Dit sou baie behulpsaam gewees het vir ouer mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Gecko Inn
Beste Fanie, Baie dankie vir u wonderlike terugvoer en uitstekende gradering! Ons is baie bly om te hoor dat u verblyf by Gecko Inn aangenaam en verfrissend was. Ons waardeer ook u voorstel om ’n vashouppie in die stort te installeer en verstaan hoe dit die stortgeriewe meer toeganklik en gerieflik vir ouer gaste kan maak. Ons sal beslis u waardevolle voorstel in gedagte hou. Ons hoop om u en u lewensmaat weer by Gecko Inn te verwelkom. Vriendelike groete, Gecko Inn Bestuur

Eddy J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2022

Maar nie Saterdaeaande nie. Moet sê dit was Valentynsnaweek. Dis 'n nes van drank en halfkaal vrouens in die swembaddens. Sondag word wakker van 'n gedoef reg voor my deur, toe ek my deur oopmaak is 'n party reg voor my deur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandi
Gecko Inn
Beste Eddy, Baie dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Ons is jammer om te hoor dat die geraas en gedrag van ander gaste u verblyf negatief beïnvloed het. Ons verstaan hoe ontwrigtend dit moes wees om gedurende die nag deur harde geraas en weer vroeg die volgende oggend gesteur te word. Dit is beslis nie die rustige en gemaklike ervaring wat ons vir ons gaste wil bied nie. Ons waardeer u terugvoer en sal dit gebruik om ons bestuur van geraas en die toepassing van ons huisreëls verder te verbeter. Ons hoop om u in die toekoms weer by Gecko Inn te verwelkom vir ’n baie rustiger en aangenamer verblyf. Vriendelike groete, Gecko Inn Bestuur

Ivan L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Pragtig plek. Personeel baie vriendelik. Plekkie was pragtig en baie skoon. Ontbyt is groot waarde vir jou geld ons verblyf was net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Gecko Inn
Geagte Ivan Baie dankie vir die wonderlike terug voer. Ons waardeer dit opreg om van ons gaste te hoor. Dit maak ons so bly om te weet julle het julle tyd by ons geniet! Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom. Groetnis Gecko Inn

Natasha S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2021

Baie rustig. Ek wil net vra dat hulle asb. gedurende die nag 'n plan maak met die stoepligte aangesien dit bo die gordyn inskyn en mens sukkel om te slaap want dit lyk die heeltyd asof dag is. Baie dankie dit was lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandi
Gecko Inn
Geagte Natasha Baie dankie vir die terugvoer en pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is bly om te hoor dat julle die kuier tog geniet het. Dankie vir die kommentaar rakende die stoepligte. Die insette beteken vir ons baie. Dit is so deurgegee aan die bestuur en ons sal daarna kyk. Ons hoop tog dat julle weer binnekort by ons sal kom kuier. Groetnis Gecko Inn Gastehuis

Natasha S
1 nag ⋅ Saam met vriende
3.4
Des 2021

Gerieflik en ruim. Ons was nie gelukkig met die netheid nie. Die asblik was oorvol met leë bottels en daar het vullissakke rondgestaan. Die swembad het koppies in gehad en die afdroogvadoeke was vuil. Die aircon se remote batterye was ook pap. Ons het geskakel oor alles en daar is niks aan gedoen nie. Baie swak diens gewees maar die plek is modern en oulik.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Yolandi
Gecko Inn
Beste Natasha, Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoer met ons te deel. Ons is jammer om te hoor dat die netheid en diens tydens u verblyf nie aan die standaard voldoen het wat ons by Gecko Inn nastreef nie. Die toestand van die asblik en die probleme met die kopspieëls en afstandbeheer is beslis nie die ervaring wat ons vir ons gaste wil bied nie. Ons waardeer dat u hierdie sake onder ons aandag gebring het. Ons is wel bly dat u die verblyf as ruim, modern en netjies ingerig ervaar het. U terugvoer is waardevol en help ons om aandag te gee aan areas waar ons diens en instandhouding kan verbeter. Ons hoop om u in die toekoms weer te verwelkom en u 'n beter Gecko Inn-ervaring te bied. Vriendelike groete, Gecko Inn Bestuur

Marisa W
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jan 2020

Spacious, clean and good food. Gecko Inn is spacious. The rooms are clean and well maintained. There is a restaurant on site and food can be ordered late at night even. There were even some vegetarian options.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Gecko Inn
Dear Marisa, Thank you for your wonderful review and perfect rating! We are delighted to hear that you enjoyed the spacious, clean and well-maintained accommodation at Gecko Inn. It is also wonderful to know that you enjoyed the convenience of our on-site restaurant and appreciated the variety of meal options available. Thank you for choosing Gecko Inn. We look forward to welcoming you back on your next visit. Kind regards, Gecko Inn Management

Pieter R
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jan 2020

Die verblyf was fine vir 'n besigheidstrip. Yolande by die inn het moeite gedoen. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Gecko Inn
Beste Pieter, Baie dankie vir die uitstekende gradering en dat u u ervaring met ons gedeel het. Ons is bly om te hoor dat u verblyf by Gecko Inn gemaklik en geskik was vir u besigheidsreis. Ons waardeer u ondersteuning en hoop om u weer tydens ’n volgende besoek aan Richardsbaai te verwelkom. Vriendelike groete, Gecko Inn Bestuur

Ina P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2020

Gerieflik. Daar is 'n restaurant wat help as mens laat en moeg aankom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandi
Gecko Inn
Beste Ina, Baie dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring by Gecko Inn met ons te deel. Ons is bly om te hoor dat u die gerief van ons restaurant waardeer het, veral na ’n lange en vermoeiende dag. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste gemaklik kan ontspan en ’n lekker ete kan geniet sonder om weer te hoef uit te gaan. Ons hoop om u en u lewensmaat weer by Gecko Inn te verwelkom. Vriendelike groete, Gecko Inn Bestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 880
10 % AF
R1 880 R1 692
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 880
10 % AF
R1 880 R1 692
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 880
10 % AF
R1 880 R1 692
per nag (plek vir 3)
Bespreek

48 Bottlebrushbend, Veldenvlei, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 135 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlMDc0NjMyLTZiYjUtNDgxMy1hMmFhLTdiZDRjZDVlYzc1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 880 nouVanaf R1 692 per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 48 Bottlebrushbend Veldenvlei 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.741193 32.057494

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang