10% af Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Feb 2020 tot 31 Des 2020.
Richardsbaai Akkommodasie by Gecko Inn | LekkeSlaap
+42
+42

Gecko Inn

Gastehuis
  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R1 350 R1 215 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bottlebrushbend 48, Veldenvlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Gecko Inn is in die stad Umhlathuze, Richardsbaai, in die hartjie van KwaZulu-Natal geleë en bied toegang tot van die mees gesogte wildparke, wild-lodges en natuurbewaringsgebiede in KZN.

Die verblyf beskik oor 29 luukse kamers, 5 luukse kamers vir selfsorg, 4 Executive-kamers, 2 gastehuis met slaapplek vir 6 en 'n wittebroodsuite. Al die kamers het 'n privaat ingang, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en en suite-badkamers. Die selfsorg-kamers het 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe. Executive-kamers is ruim en toegerus is vir semi-selfsorg. Die wittebroodsuite het 'n baie ontspannende oopplan-jacuzzi. Alle kamers het gratis WiFi.

Richardsbaai het uitstekende ontspanningsgeriewe en besoekers kan kunsgalerye, visvang, die strand, voëlkyk, branderplankry, swem, kanovaart en 'n paar wonderlike ritte in en om Richardsbaai geniet. Ons is minder as 1 km vanaf die grootste privaat Netcare-hospitaal in Zululand en die nuwe kankerbehandelingsfasiliteit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Gecko Inn
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bottlebrushbend 48, Veldenvlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Gecko Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 350
Vanaf R1 215
per nag (plek vir 2)
was R1 350
Vanaf R1 215
per nag (plek vir 2)
was R1 350
Vanaf R1 215
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bottlebrushbend 48, Veldenvlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjMmFkMzE4LTFjNTgtNDQ4My1hMmRjLTMzMmEzZDMxMWQ5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 350, nou Vanaf R1 215  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 48 Bottlebrushbend Veldenvlei 3900 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.741193 32.057494
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za