Marula Self-catering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rene J
1 nag
5.0
Nov 2025

Bo verwagting! Baie lekker, dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther W
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Fantastic. Comfortable, pleasant and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker gebly. Die verblyf was baie lekker. Rika was professioneel. Die kamers was goed ingerig. Die beddens was baie gemaklik, beddegoed netjies en vars. Die DStv het nie net die gewone bouquet gehad nie, ons kon darem behoorlike sport kyk na ons marathon! Al wat 'n bonus sou wees, is 'n lugversorger, veral in die Nelspruit klimaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

'n Pragtige plek, sal beslis weer gebruik maak van hulle. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan K
Lang verblyf
5.0
Aug 2025

Fantasties. Baie skoon en netjies. Die eenheid het alles wat jy nodig het, en die mense is baie vriendelik en bereidwillig om te help. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rencha S
1 nag
5.0
Jul 2025

Gerieflik, skoon, netjies, vriendelike ontvangs, veilig. Home away from home. Ons het so lekker hier gebly, als was so skoon en netjies. Gasvrou was baie vriendelik. Beddens was so gemaklik en van goeie kwaliteit, ons het heerlik geslaap. Sal die akkommodasie vir seker aanbeveel. Ons sal weer gebruik maak van die lieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netjies en volledig! Wonderlike plek om te bly, baie netjies en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise M
1 nag
5.0
Mei 2025

Baie tevrede. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry S
1 nag
5.0
Apr 2025

I would definitely return. Excellent, see stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Uitstekende verblyf. Het al voorheen hier gebly. Alles netjies en superskoon. Sal enige tyd die eenheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Koraalboom Avenue, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4efea7f0422cfb6c190cd816d11bd16cba3a6549acf83f7e1f5c1db9b19b70af324a5322c7fb9381ea3aed8bf386d8cf731?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense 23 5 1 5 47 Koraalboom Avenue West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4816829 30.9591961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang