Gecko's Gastehuis Volksrust

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gecko's Gastehuis Volksrust bied oornagverblyf in die sonderlinge dorpie, Volksrust. Dié huis is naby winkelsentrums en ’n gholfbaan geleë.

Die gastehuis het slaapplek vir 150 gaste en beskik oor 75 en suite-slaapkamers. Die dubbelkamers het elk ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die enkelkamers het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer. Die ander slaapkamers het ’n dubbel- en enkelbed, óf 2 dubbelbeddens en ’n en suite-badkamer. Alle kamers het ’n TV met DStv, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Dié verblyf bied wasgoedgeriewe, ’n boma, kroegarea, pooltafel, konferensiegeriewe en gratis WiFi. Veilige onderdakparpeerplek is op die perseel beskikbaar.

Doendinge naby die gastehuis sluit voetslaan, gholf, visvang, 4x4-roetes en perdry in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gecko's Gastehuis Volksrust gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za