Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko's Place

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir Gecko's Place
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Tamara V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara V
Gesin met tieners

Paradise.

Absolutely wonderful, everyone was so friendly and a short walk across the street to the most amazing beach. The gardens are beautiful and so lush. We had a few issues getting there because of traffic and the rain, but the host was so understanding and accommodating. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko's Place se terugvoer

We are very glad you enjoyed your stay at Gecko's Place. Hope to see you again soon.

Gecko's Place
Elfreda O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Elfreda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Affordable.

Basic affordable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Debbie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The campsite was very basic - camping in someone's garden.

The toilet and shower were clean, but precarious plumbing and electrics. Sadly the beach, although across the road was filthy, but not the fault of the owner, Louie, who was friendly and helpful. I would not recommend a trip to Port St Johns.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko's Place se terugvoer

I am very sorry to hear you did not enjoy Port St. John's. Unfortunately, there was a massive storm shortly before your visit, hence the debris on the beach. Beach clean-ups are done regularly, but sometimes nature has its own way and it also shows us how much plastic, etc is floating in the ocean.

Gecko's Place
Jenny D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny D

Comfortable accommodation and attentive host.

We were a family of 5 adults. The cabin is spacious and well equipped. The staff were friendly and helpful. Our hosts took time to give us a tour of the area and shared intersting facts. It's a perfect destination if you enjoy beach walks, hiking, fishing and offroading.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko's Place se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay and it was lovely to meet you and your family. Hope to see you back here again sometime. Sandra

Gecko's Place
Tania S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Saam met vriende

Very friendly host, lovely and safe spot.

Gecko's place had quick responses and a great camping site with green grass and lots of shade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko's Place se terugvoer

We are glad you had a good time at Gecko's Place. Hope to see you back soon.

Gecko's Place
Graham P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham P
Besigheidsreis

Relaxing atmosphere. Value for Money.

Ghekos Place is situated on the Wild Coast near Port St Johns. The cabin had all the necessary items needed for a stay, however, be prepared or its a long drive (~20 minutes plus) to the nearest shop, but guess that's the uniqueness of the place. You can sit back and unwind after a day's work or if on holiday even better all day. The beach is a short walk away. I hope to be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko's Place se terugvoer

We'd love to see you again Graham.

Gecko's Place
Marieta M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing by see.

Mooi kampplek met vriendelike personeel. Ablusie kort egter aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fienie G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fienie G
Gesin met tieners

Pragtige ligging, vriendelike mense, 'n klipgooi van die strand af.

Net vir ervare en geharde kampeerders!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko's Place se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het julle vakansie geniet.

Gecko's Place
Tertia E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia E

Onvergeetlike avontuur.

Geckos Place het diep in ons harte gekruip. Ons was ‘n familie van 14 mense wat vir 2 weke gekamp het. Ons vat baie mooi herinneringe saam. Die see se gedruis in ons ore was fantasties. Die strand is letterlik oorkant die pad. Daar was altyd warm water in die storte, maar die hele groep voel die badkamers het dringende opgradering nodig. Die toilette het dikwels nie gewerk nie. Joseph het wel elke keer die probleem kom oplos. Die storte en toilette was nie altyd skoon nie en die dak lek as dit reën wat maak dat daar geen spasie is vir handdoeke en klere nie. Joseph was ‘n staatmaker in meer as een opsig, altyd gereed om te help. Die kampplek is omhein. Ons het nooit onveilig gevoel nie. Patches, oom Louis se hond, het ons bederf met gereelde kampbesoeke. Sy is ‘n pragtige dier en kruip maklik in jou hart in. Die plaaslike mense van Port St. Johns is vriendelik, behulpsaam en goedgesind. Daar is soveel mooi goed om te sien. Geckos Place het groot potensiaal. Oom Louis, ons het baie lekker gebly, dink net dis dalk tyd vir ‘n badkamer upgrade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toerie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toerie V
Gesin met klein kinders

Wonderlik, ideaal vir kinders!

Dit het ons verwagtinge oortree, als was perfek. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliet M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet M
Gesin met tieners

Heerlike kampplek met alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gekamp, die see en strand is net oorkant die kampterrein. Die pad daarheen was 'n verrassing. Miskien sal 'n bord met "Geckos Place" by die afdraai by die brug mens gerusstel dat jy op die regte pad is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talitha R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Enige tyd aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko's Place se terugvoer

Good day Talitha,

Glad you enjoyed your stay.
Please visit again.

Gecko's Place
Kevin P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kevin P
Gesin met tieners

Disappointing.

We never met owners, took over an hour to be informed by one of the staff where our campsite was. Never met the manager/owner. No shade, power, water, dustbin or braai facilities on our stand. Battled to get out the gate. Was very disappointed. In a truly beautiful location though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko's Place se terugvoer

Good day, Kevin,
I am sorry that you had an unpleasant stay.
I'm a very surprised that you never met the owner, Louie. He said he came over to you and offered you a braai stand but you said you had one.
As for shade, it's a new camping site as you saw. They have planted trees but unfortunately, they take a while to grow. I will make a note on the web page saying shade.
I also know that there is normally an extension to each site if this was ni ot the case I will tell them to check
About the gate, I have asked Louie to purchase enough remotes for each quest.
This will be noted and corrected.
Once again we are sorry that you didn't enjoy your stay.
I'm sure if you do visit again you will find a more favourable stay.
Brenda

Gecko's Place
Maritza v - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza v
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging en baie rustig.

Baie lekker kampeerstaanplekke. Beperkte staanplekke wat dit uniek maak en nie oorvol nie. Louie maak seker dat mens nie anders kan as om lekker te kuier nie. Kort stappie tot op strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko's Place se terugvoer

Dear Maritza
Glad you enjoyed your stay
Please do visit again

Gecko's Place
Jeanette K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette K
Saam met vriende

Baie oulike plek.

Sal dit vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zurina E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zurina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

DIt was regtig so mooi soos op die foto's en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, ek sal graag weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko's Place se terugvoer

Dag Zurina,
Baie dankie ons sien uit na u volgende besoek.
Louis en Jackie

Gecko's Place
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 113 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poenskopweg, Agate Terrace, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04d6ad98c14c866b33a1627ef644840195f1b230c8aed774bbcf2693859d566a6172ac4e69df09496c24773586720ffb794c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Poenskop Road Agate Terrace 5120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.612936 29.571652
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem