Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- Gecko's Rest is 'n rustige wegbreek vir gesinne en vriende, daarom is stiltetyd vanaf 21:00.
- Geen partytjies of onbedagsame gedrag word enige tyd van die dag of nag geduld nie.
- Geen laataand swem in die swembad nie (sluit om 18:00). Alle kinders moet deur 'n volwassene in die swembadarea vergesel word.
- Kamers: Niks mag enige tyd tydens jou verblyf uit die kamer gehaal word nie (onder meer handdoeke, brille, komberse, kussings, ontsmettingsmiddels, ens.) - Indien hierdie reël geïgnoreer word, kan 'n boete opgelê word.
- Laat asb. gesiglappies en handdoeke agter met uitklok.
- Alle areas moet gelaat word soos dit gevind is.
- Geen rook word in die kamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is 'n selfsorgwoonstelletjie wat vir 2 volwassenes en 2 kinders geskik is en dus ideaal is vir gesinne. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n viersitplek-etenstafel, 'n rusbank en 'n TV. Verder het die eenheid 'n tussenvloer-solderkamer met nog 'n dubbelbed.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kindermatras vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Gecko's Rest is 'n rustige wegbreek vir gesinne en vriende, daarom is stiltetyd vanaf 21:00.
- Geen partytjies of onbedagsame gedrag word enige tyd van die dag of nag geduld nie.
- Geen laataand swem in die swembad nie (sluit om 18:00). Alle kinders moet deur 'n volwassene in die swembadarea vergesel word.
- Kamers: Niks mag enige tyd tydens jou verblyf uit die kamer gehaal word nie (onder meer handdoeke, brille, komberse, kussings, ontsmettingsmiddels, ens.) - Indien hierdie reël geïgnoreer word, kan 'n boete opgelê word.
- Laat asb. gesiglappies en handdoeke agter met uitklok.
- Alle areas moet gelaat word soos dit gevind is.
- Geen rook word in die kamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamer lei na 'n privaat stoep met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Gecko's Rest is 'n rustige wegbreek vir gesinne en vriende, daarom is stiltetyd vanaf 21:00.
- Geen partytjies of onbedagsame gedrag word enige tyd van die dag of nag geduld nie.
- Geen laataand swem in die swembad nie (sluit om 18:00). Alle kinders moet deur 'n volwassene in die swembadarea vergesel word.
- Kamers: Niks mag enige tyd tydens jou verblyf uit die kamer gehaal word nie (onder meer handdoeke, brille, komberse, kussings, ontsmettingsmiddels, ens.) - Indien hierdie reël geïgnoreer word, kan 'n boete opgelê word.
- Laat asb. gesiglappies en handdoeke agter met uitklok.
- Alle areas moet gelaat word soos dit gevind is.
- Geen rook word in die kamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 3 gaste op 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank en die en suite-badkamer het 'n stort, 'n toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamer lei na 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Gecko's Rest is 'n rustige wegbreek vir gesinne en vriende, daarom is stiltetyd vanaf 21:00.
- Geen partytjies of onbedagsame gedrag word enige tyd van die dag of nag geduld nie.
- Geen laataand swem in die swembad nie (sluit om 18:00). Alle kinders moet deur 'n volwassene in die swembadarea vergesel word.
- Kamers: Niks mag enige tyd tydens jou verblyf uit die kamer gehaal word nie (onder meer handdoeke, brille, komberse, kussings, ontsmettingsmiddels, ens.) - Indien hierdie reël geïgnoreer word, kan 'n boete opgelê word.
- Laat asb. gesiglappies en handdoeke agter met uitklok.
- Alle areas moet gelaat word soos dit gevind is.
- Geen rook word in die kamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Somerset Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang