Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geduld

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Geduld
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Debbie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Gesin met tieners

Beste verblyf in Prince Albert!

Dis ons 2de keer wat ons hier gebly het en sal nêrens anders wil bly nie. Die huis is ruim, pragtig gemeubeleerd, en is uitstekend toegerus. Kan nie vra vir beter nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick M
Saam met vriende

Ons het 'n heerlike oornagverblyf geniet.

Dit was ons tweede besoek aan Geduld (en hopelik nie ons laaste nie). Die huis is goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Die rustigheid van Prins Albert was 'n lafenis na 'n lang dag op die pad. Geduld is ook binne loopafstand van alles in die dorp. Lorna was 'n wonderlike gasvrou — so vriendelik, gasvry, behulpsaam en bedagsaam. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geduld se terugvoer

Hallo Derick, hoop om julle gou weer op Prince Albert en by Geduld te sien! Baie dankie dat jy Geduld ondersteun het met jou verblyf. Vriendelike groete Olga

Geduld
Debbie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Gesin met tieners

Pragtige en goed toegeruste verblyf.

Ons kon ongelukkig net een nag vertoef, maar kon maklik vir een of twee weke daar bly. Die huis het alles wat jy moontlik kan nodig kry en dis pragtig gemeubeleer. Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus! Pragtig!

Pragtige dorp. Oulike inwoners! Heerlike restaurante! 'n Moet om te besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrina B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina B
Gesin met tieners

Op pad Langebaan toe oornag.

Lekker geslaap. Lekker aandete by Biestro gekry. Goeie diens van Geduld af. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met klein kinders

Mooiste plek ooit, hulle sal my weer sien!

Baie mooi plek, net jammer ons was net een aand daar. Sal weer daar tuis gaan en vir meer aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geduld se terugvoer

Hallo Jan, thank so much for taking the time to review Geduld. Hope to see you back soon.

Geduld
Anel M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel M
Saam met vriende

Ruim huis met ongelooflike rustige atmosfeer.

Stoepsit by Geduld is die lekkerste, vroeg oggend of laat aand. Of die met 'n koppie koffie of glas wyn is, dit voed dit siel. Kamers ruim en die donker gordyne laat jou vergeet die son is al op. As jy lekker wil rus of net wil ontspan saam jmet ou gesin of vriende in hierdie die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gitte O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gitte O

Lekker familiekuier.

Geduld was baie netjies en goed ingerig om kos te maak. Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W
Gesin met klein kinders

Great value.

We really enjoyed our stay. Would recommend Geduld. Really nice house with everything we needed as expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geduld se terugvoer

Dear Stephen, we value your feedback on Geduld, thank you so much. Best regards

Geduld
Brenda O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda O
Saam met vriende

Netjies en gerieflik.

Geduld is 'n heerlike, gerieflike huis wat slaapplek vir baie bied. Die huis is goed toegerus met lekker leesboeke, DVD's en speletjies om die lang aande te verwyl. 'n Heerlike stoep en n braai maak van die huis 'n heerlike blyplek. Sal dit gewis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geduld se terugvoer

Hallo Brenda, baie dankie dat jy Geduld gekies het en ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Hoop om jou gou terug te sien in Prince Albert!

Geduld
Liezl H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H
Gesin met tieners

Dis hoe 'n mens moet lewe.

Pragtig, goed toegeruste huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geduld se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Liezl, hoop jy sal gou weer 'n geleentheid kry om by Geduld te kom kuier.

Groete,
Olga

Geduld
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Louw-straat 13A, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3ZjRiMGY2LWZlYTYtNGFmMy04M2JjLTkzZDgzYjk4ZDcwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 13A Jan Louw Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.229377851623 22.033459364557