Geelbek 101 @ La Mer
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat getoon word, is per nag vir die hele woonstel, aangebied op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 000 word vereis voor inklok. Let asseblief daarop dat sleutels slegs oorhandig kan word sodra die deposito ontvang is. Die deposito sal ten volle terugbetaal word na u verblyf, mits geen skade gevind word nie. Dankie vir u begrip en sorg vir die eiendom.
Onthou asseblief om u eie bad- en swemhanddoeke saam te bring, aangesien geen handdoeke voorsien word nie.
Parkering word slegs in die aangewese parkeerareas toegelaat.
Vullissakke word voorsien en moet gebruik word om afval in die aangewese vulliskamer te verwyder. Gebruik asseblief slegs die voorsiene sakke.
Spoel asseblief enige seesand af met behulp van die buitestorte voordat u u woonstel binnegaan.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
301 Port Natal Avenue, La Mer Flats, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang