+40
Selfsorg in Overberg

Geelbos Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Troeteldiere word op die eiendom toegelaat, maar reëlings moet vooraf getref word. Let asseblief daarop dat daar plaasdiere soos beeste, perde en skape in die omliggende kampe is. Die eiendom werk sonder Eskom-elektrisiteit. Beligting word voorsien deur middel van kerse, gaslampe en paraffienlampe, en die geiser werk op gas. Die kraanwater kom van die Theewaterskloofdam en is veilig om te drink. Vang-en-vrylaat-baarsvisvang word toegelaat, gaste moet hul eie stokke saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R406, Geelbosfontein Farm 239 Portion 1, Overberg, 7230, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c1a87a97f597d9369662ba9c246e8c95fd56e4808b5e8f57b422eb12dc5a3dbddf9d67754490283c05dc1e8f7c8eb2aa2c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 R406 Geelbosfontein Farm 239 Portion 1 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.148889004007 19.515535388332
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang